Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature House

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Als was perfek. Kon nie vir meer gevra het nie. Huis baie netjies en skoon. Alles werk. Handdoeke, skoonmaakmiddels, swart sakke. DStv, WiFi, lugreëling en skoon swembad. Gasheer se diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Een wonderlike tyd. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adanna V
1 nag Saam met vriende
2.6
Mrt 2024

Teleurstellend! Die plekkie het die potensiaal om netjies, gemaklik en uitstekend te wees. Dit is nie op standaard nie. Sitbanke is uitgesit en ongemaklik. Storteels is aangepak met swartmuf, badkamermatjies is vuil en oud. Gordyne is oral nie ingehak nie en lyk onnet en swak. Hierdie plek is regtig nie die geld werd nie. Het al in baie oulike plekke in Marloth gebly wat definitief baie baie beter is en waarde vir geld bied. Hierdie is egter 'n groot teleurstelling gewees. Nie eens koffie/tee ens. nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cathrine P
1 nag Saam met vriende
2.4
Okt 2024

Terrible. The shower was not usable, leaking very badly with a big bucket under the leak. The outside table was falling to pieces. No code was sent to get the keys out of the key box. We had to phone and we were given the wrong codes twice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Magriet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties! Baie dankie vir 'n netjiese, skoon plek. Kan die akkommodasie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekende blyplek vir oornag of langer! Die blyplek is baie netjies, goed toegerus en op 'n wonderlike plek. Die gasvrou Ria, laat niks aan toeval oor nie en maak seker alles is in orde. Haar kommunikasie is uitstekend en sy laat mens baie welkom voel. Ons het baie lekker gebly en doen dit graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Baie lekker gerieflike kuier in 'n skoon huis. Dit was moeilik om die eiendom in die donker te vind, aangesien daar nie enige buitebeligting aan was nie. Verder baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Baie rustig en gemaklik. Dis baie netjies en skoon. Alles is daar wat jy nodig het. Baie naby aan die bos. 'n Lekker kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Lovely, well-located house in nature with all facilities with three beds and baths. The house has very comfortable en-suite bedrooms that allow complete privacy per person/s sharing a room. The lounge and kitchen area is well equipped with DSTV. The outside area with a bush view where animals roam is lovely and well-organised for a relaxing braai, animal watching and just having a lazy day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1925, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c679b0631ea251a03dd14ffb53df88e65ecced87bcc11aba4f80cd24e9f45ba0da98584825e46dae96297c1f31a7839f239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1925 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3415898 31.7730953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang