Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Neels T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. The perfect stayover. Close to town but far enough to have the quietness and a view. Just as the pictures show.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Out of this world. Our stay was amazing. Ethel was the perfect host; may God bless her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Truly special. Our stay was amazing. Ethel met us and she was always available to assist. Words can't express what an amazing time we had. The place was so peaceful, and the units were spotless. Once again, Ethel made our stay memorable. We will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Thank you for the lovely review, Mohammed. Regards, Karen.

Monika R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige eenhede net buite Nelspruit. Baie goeie waarde vir geld. Baie beïndruk met die akkommodasie, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Baie dankie vir jou ondersteuning, Monika!

Junaid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Awesome and restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibonile J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Comfortable, serene and a wonderful time in nature. We loved our stay, Ethel was very welcoming and helpful. The cottage was very clean and all the supplies needed were available. The road to the cottage was a bit bumpy for our little car but we made it just fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Die volgende keer sonder honde gaan en 1 van die voorste eenhede bespreek. Ons kan regtig bevestig alles was 100%, net nie vir ons met ons 2 honde nie. Ons was nie bewus dat ons feitlik geen uitsig het nie. Ook nie bewus dat slaapplek met trappe opgaan en badkamer onder is nie. Ons gee vir Ethel, werknemer 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Milo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, kalmerend en ontspannend. Die kamer was pragtig, netjies en die kombuis goed toegerus. Die diens was baie vriendelik en professioneel - Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Netjiese blyplek met 'n pragtige uitsig. Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom met ontvangs, en gedurende ons verblyf het sy mooi na ons omgesien. Die blyplek is baie netjies, met 'n pragtige uitsig oor die berge. Die oggendete was heerlik. Hierdie verblyf kan definitief aanbeveel word. Die swembad was ook baie skoon; ons het lekker geswem en het die wandelpad ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Baie dankie vir die pragtige resensie asook julle ondersteuning!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf C20 E, Claremont, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang