Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft - Fern Loft

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom Kleinhoewe, Erfdeel 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nature's Loft - Fern Loft is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word deur sonkrag aangedryf. Verblyf word in houthuisies met 'n Europese styl gebied wat goed geïsoleer is en 'n kaggel het. Dit is op 'n kleinhoewe 1,9 km buite Fouriesburg geleë en bied 'n ontspanne, plattelandse ervaring met baie voëllewe.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is omsetters en sonkrag, so gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie. 'n Boorgat dien as die verblyf se waterbron.

Die leefarea het 'n slim-TV, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan die uitsig en voëllewe vanaf die stoep geniet en om die vuur onder die naghemel ontspan.

Gaste kan die plot se stap- en drafroetes op die plot of in die omgewing geniet en gaan fiets- of motorfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nature's Loft - Fern Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Strydom Kleinhoewe, Erfdeel 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Nature's Loft - Fern Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 251
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom Kleinhoewe, Erfdeel 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65e9918af56f81a867489e2257a82fa9719a5c282975f8e3187e395d0cb5ea81fd70456bf5accc63a508c5af00985d3ac5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Strydom Small Holdings Plot 10 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.631928761711 28.22565957413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang