Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft - Luxury Tent

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Naweekaanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie blyplek is 100% onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, en word nie deur beurtkrag geraak nie. Skakel asb. die ligte af.
Daar is septiese tenks, so gebruik asb. die dromme vir vullis.
Geen oop vure word buite die vuurput toegelaat nie, elke eenheid het 'n gasbraai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
R1 290 R1 097
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydom Kleinhoewe, Erfdeel 10, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5c11cf1cafbabd21b2e6697dfb449fcaf5ca4643ff8e6f9bf36134994308e2a6585e0f4d0007616333953f1e3b0bb071e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 097 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Strydom Small Holdings Plot 10 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.631928761711 28.22565957413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang