Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Natures Way Farmhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Juanita D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Rustig gebly, omring met natuurskoon.

Ons het heerlik gebly. As jy rustigheid en stilte soek, is hierdie beslis die regte plek. Daar is ook 'n lieflike padstal op die terrein met daaglikse varsgebak.

Simone R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

10/10 would visit again!

Such a lovely stay - staff are so friendly and helpful. Location is peaceful and well kitted out and in close proximity to the farm stall which was amazing!

Miranda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B

Vir 'n werkende plaas was dit stil en rustig. Fantastiese kampeerplek!

As ons kampeerplek 'n kledingstuk was, sou dit 'n gewees het. Pragtige groen kukuju met 'n netjiese blomryke tuin wat die area omsoom. Die badkamergeriewe en buitelug kombuis is baie gerieflik en skoon. Die braaiarea asook die vuurput voorsien in al mens se braaigeite. Die plaas se stalletjie het heerlike tuisgemaakte eetgoed en lekker etes - alles binne loopafstand van die kampeerarea. As jy 'n katliefhebber is, sal Ninja hom nie tweekeer laat nooi om saam te kampeer nie. Snags is dit baie donker buite, wat die sterre tot hul reg laat kom. Mature's Valley is naby genoeg vir lang ente langs die see stap. Daar is ook staproetes.

Dawie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Klein juweeltjie. Afgesonder, maar naby genoeg aan als.

Anne is die perfekte gasvrou. Kommunikasie was uitstekend en die plekkie is perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons moes ons planne verander met onverwagse reënweer, maar toe kon ons selfs net tuis bly en ontspan naby die warm houtstofie. Ons kon vooraf reël dat ons hondjie ook saam welkom was - die Bush Pig Cottage is perfek daarvoor!

Adele G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

A great adventure even with fussy teenagers.

What a lovely unexpected gem! Great location, beautiful campsite. Everything you need in one place. The staff and owners are top-notch. Literally nothing to complain about.

Hannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Onvergeetlike besoek, het ons verwagtinge oortref.

Ons besoek aan Natures Way was onvergeetlik! Ons het 3 dae in die Bush Pig Cottage gebly, en die ligging daarvan teen die rand van die woud was 'n groot plesier. Elke oggend en aand het die voëls ons behoorlik vermaak, van die Knysna Loerie tot die houtkapper. Ons het die plaasstal met die koffiewinkel, heerlike eetgoed, konfyte, ens. ook baie geniet. Ons kan nie wag om in die toekoms weer daar te oornag nie.

Michael B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B

A little gem in nature.

We had a most wonderful, albeit stormy, stay at Natures Way Farmhouse. The accommodation was fantastic and alongside a forest. Unfortunately, the weather didn't play along, so we didn't get to spot a large variety of birds. The farm stall and its restaurant was a great place to eat breakfast. We even stopped there on our way home from further east a few days later.

Phillipa C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipa C

Wonderful stay with such friendly and amazing hosts, thank you!

We had a wondering stay, the farm is beautiful, and the birding amazing!

Delia A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia A

Little bit of paradise!

Had the most amazing lil holiday with my mom and my 2-year-old daughter. Tranquillity at its best - we all enjoyed it so very much and wished we could stay longer. We will definitely visit again - highly recommended!

Nanette K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K

Comfortable, scenic ,quiet.

Comfortable stay, great location, convenient farmstall, clean and quiet.

Stefan T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan T

Baie lekker en rustig.

Die gaswaterverwarmer (geyser) het probleme gegee, maar die eienaar was bekwaam genoeg om die probleem te kom oplos. Dit was baie lekker en rustig teen die woud en die stort kyk uit op die bome. Dit is op 'n werkende melkplaas met 'n padstal/eetplek loopafstand van die eksklusiewe kampplek.

Anita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Heerlike stilte.

Die kuier was om weg te kom van die gejaag van alles en dit was uitstekend.

Elna P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Ongelooflike natuurskoon.

Lieflike plaas en mooi omgewing in rustige stilte. Oulike huisie met kaggel in die kombuis - kort net 'n stoel of twee om dit te kan geniet, want die res bly maar koud. Moet erken dit was besonder koud met reën in die winter, so onder normale omstandighede glo ek dit sal heerlik wees! Baie lekker toegerus met omheining vir die hondjie. Ongelukkig net erg modderig in die reënweer en het hard probeer om nie modderpootjies oral te laat nie! Ek kom weer in warmer omstandighede, baie dankie!

Stefan J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J

Baie lekker.

Baie vriendelik en gasvry.

James D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

'n Werkende suiwelplaas, maar die verblyf nogtans rustig in 'n mooi omgewing.

Ek en my eggenote het in die plaaskothuis (“farm cottage”) vir twee nagte gebly. Skoon, netjies en goed toegerus – die gasstoof was baie nuttig tydens die lang beurtkrag-periodes, so ook die gerieflike braaiplek. Dit is op ’n werkende suiwelplaas geleë (in die yskas was ’n liter vars Natures Way melk - dankie), maar nogtans het ons dit stil en rustig ervaar. Die padstal is naby en bied ’n groot verskeidenheid produkte en lekkernye aan. Ons het ook die gereelde kuier van ’n vriendelike en goedgemanierde gemmerkat geniet. Al wat effens lastig was, was dat die son vroegoggend ’n mens wakker gemaak het; dikker gordyne in die slaapkamer is nodig – maar op ’n plaas staan ’n mens immers vroeg op.

Altia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altia C

Vir 'n plaaslewe sonder die paaiement van 'n plaas!

'n Heerlike naweek op die plaas en bos ervaring! Lekker speelplek vir die kinders met 'n veelsydige plaas padstal met lekker koffie, ontbyt en middagetes sommer op die perseel! Dit was 'n wegbreek soos min, kos vir die siel!

Christian G S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian G S

Dit was genotvol, net wat ons wou gehad het.

Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Jasco J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasco J

Lieflik!

Baie rustige kothuis op 'n werkende melkplaas. Die kothuis het als wat mens benodig (uitgesluit 'n oond) vir 'n klein familie van 4. Als werk met gas (die geyser ook), so dis 'n wen wanneer daar loadshedding is. Anne en haar man is die vriendelikste gashere. Kinders kan met die kalfies en bokke op die plaas speel, en kan ook help om daagliks die kleiner kalfies te voer. Die padstal op die plaas is ook fantasties, met varsgebakte brode, lekker kase, vars groente, en sommer net klomp lekkernye om van te kies. Jy kan ook goeie koffies, heerlike ontbyte en middagetes daar kry. Sal beslis weer daar bly.

Hanlie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

'n Naweek met pragtige herinneringe

Ons wil altyd die kinders blootstel aan nuwe ervarings en herinneringe as gesin bou. Dit was beslis 'n ervarings waaroor daar nog baie gesels gaan word. Kalfies is gevoer, koeie is gemelk, vars plaasmelk en roomys. Ons het as gesin saam bordspeletjies gespeel en gaan stap in die bos. Ek beveel dit aan vir enige een. Klein en groot. Dankie Anne, julle is tops!

Leoni S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Pleasant stay at Natures Way, picturesque cottage and beautiful scenery.

Natures Way service was excellent, they were very friendly and we had a pleasant stay there. The shop there was fantastic and enjoyed shopping there. I will certainly recommend this place.

Marita T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T

Fantastiese plaaslewe-ondervinding!

Ons het in die plaashuis tuisgegaan en dit was heerlik ruim, met 'n tipiese plaasgevoel. Die eenheid was netjies en baie goed toegerus. Die uitsig en omgewing was prentjiemooi! Ons het gaan help koeie melk, en dit was veral vir die kinders 'n onvergeetlike ervaring. Die personeel het tydens die melkproses die kinders deelgemaak van die ervaring deur hulle toe te laat om die koeie te voer, en die hekke oop en toe te maak. Elke koei het 'n naam, en die kinders het dit vreeslik geniet! Die plaaswinkel en restaurant was baie oulik en goed toegerus. Volgende keer sal ons vir seker langer bly!

Waldo D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo D

This was just the best honeymoon we could ask for!

We had a very good and pleasant experience at natures way. We stayed at the bush pig cottage! Weather was cold but they had a nice fireplace so we stayed warm! The milk that is made by them is fantastic Jersey milk! Support their farm stall store as well! P.S. We love the burgers! They even borrowed me a fishing rod to go fish before we left back to Gauteng! Amazing people! Please don't hesitate to book there, you won't regret it!

Jucintha M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jucintha M

Relaxed family weekend.

Natures Way is the ideal family getaway. The kids loved the farm animals and could safely ride their bikes to explore. The farm stall and coffee shop are a bonus and we enjoyed trying their large variety of homemade cheeses, bread and baked goods. There is no need to leave the farm during your stay, but it's also a good base from which to explore the Garden Route. The only downside is that in winter it's quite cold and the cottage had no real indoor heating.

Muller D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muller D

Het baie lekker gekuier en die plek was baie netjies.

Het baie lekker gekuier en die plek was baie netjies.

John S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Staff was friendly and the cottage was comfortable.

Natures Way is a working farm with a dairy and we had a very pleasant stay even if there was no TV in the cottage.

Pauline G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline G

Perfect stay before a trail.

A warm welcome to a perfect and private spot in nature.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte verblyf voor 'n roete.

Hartlik welkom op 'n perfekte en privaat plek in die natuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Baie lekker gebly, kinders het dit baie geniet.

Bushbuck Cottage het als gehad wat ons benodig. Pragtige uitsigte. Kinders het kalfies baie geniet, en om die melkery te besoek. Baie spinnerakke en goggas maar dis te verwagte, huisie is reg teen woud. Onthou Doom en ekstra wasgoedrakke in somer.

Christo? S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo? S

Puik.

Natures Way is 'n wenresep.

Marisa D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Belewenis op 'n melkplaas 'n moet vir stadsjapies.

Vriendelike personeel, die atmosfeer op die melkplaas en te sien hoe dit werk en drink van vars melk net daar sal my altyd bybly, die reuk van plante en beesmis. Hoenders wat kekkel en die oulikste skaaphonde het my verblyf van een aand na 2 aande laat oorbly. Die ontbyt was hemels en die kaasbord 'n treffer hulle het die heerlikste gebak op perseel wat help dat jy net daar wil ontspan. Sal definitief weer daar oorbly. Beveel dit vir ouers met kinders aan baie veilig en hulle sal dit geniet.

Niel E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel E

Excellent place to enjoy the nature’s piece and quite.

Nature’s Way is definitely a great place to spend some quality time with the family while enjoying the farm animals and refreshing nature around you.

Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Ongelooflike rustige verblyf!

Dit is absoluut waarde vir geld en die ligging en vriendelikheid van die mense is topklas. Die hele plaas-atmosfeer is fantasties! Beslis die moeite werd!

Mariette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Rustig en netjies, Perfek geleë.

Perfek geleë en uitstekende diens.

Jan H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Het die rustigheid/stilte geniet!

Oulike plekkie met lieflike tuin en lekker dek om te ontspan agter in middagsonnetjie. Sal volgende keer die kinders saambring vir die plaasatmosfeer! Al die nodige was daar, het wel 'n oond en televisie (vir die sport) gemis.

Anita V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Warm, huislike atmosfeer.

Dit was van ons aankoms huislik, warm en omgee mense met wie ons te doen gehad het. Baie dankie vir die heerlike kuier.

Natures Way Farmhouse se terugvoer

Thank you, Anita. I am so touched that you chose our farm to reunite with your sisters and share quality time together. We hope to see you again soon. Anne

Natures Way Farmhouse
Thomas R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas R

Uistekende verblyf met asemrowende uitsig.

Baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld. Sal weer in toekoms daar wil bly.

Natures Way Farmhouse se terugvoer

Thank you for your positive review, Thomas. It was special for us to have so many generations of your family staying with us. We hope to see you again next year. Anne

Natures Way Farmhouse
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmK5HyWMCJiYzvY2FsDLbOu3E8K7B01epKeXkLn50XUsvS5sQ1K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang