Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way Farmhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Juanita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig gebly, omring met natuurskoon. Ons het heerlik gebly. As jy rustigheid en stilte soek, is hierdie beslis die regte plek. Daar is ook 'n lieflike padstal op die terrein met daaglikse varsgebak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

10/10 would visit again! Such a lovely stay - staff are so friendly and helpful. Location is peaceful and well kitted out and in close proximity to the farm stall which was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vir 'n werkende plaas was dit stil en rustig. Fantastiese kampeerplek! As ons kampeerplek 'n kledingstuk was, sou dit 'n gewees het. Pragtige groen kukuju met 'n netjiese blomryke tuin wat die area omsoom. Die badkamergeriewe en buitelug kombuis is baie gerieflik en skoon. Die braaiarea asook die vuurput voorsien in al mens se braaigeite. Die plaas se stalletjie het heerlike tuisgemaakte eetgoed en lekker etes - alles binne loopafstand van die kampeerarea. As jy 'n katliefhebber is, sal Ninja hom nie tweekeer laat nooi om saam te kampeer nie. Snags is dit baie donker buite, wat die sterre tot hul reg laat kom. Mature's Valley is naby genoeg vir lang ente langs die see stap. Daar is ook staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Klein juweeltjie. Afgesonder, maar naby genoeg aan als. Anne is die perfekte gasvrou. Kommunikasie was uitstekend en die plekkie is perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons moes ons planne verander met onverwagse reënweer, maar toe kon ons selfs net tuis bly en ontspan naby die warm houtstofie. Ons kon vooraf reël dat ons hondjie ook saam welkom was - die Bush Pig Cottage is perfek daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

A great adventure even with fussy teenagers. What a lovely unexpected gem! Great location, beautiful campsite. Everything you need in one place. The staff and owners are top-notch. Literally nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Onvergeetlike besoek, het ons verwagtinge oortref. Ons besoek aan Natures Way was onvergeetlik! Ons het 3 dae in die Bush Pig Cottage gebly, en die ligging daarvan teen die rand van die woud was 'n groot plesier. Elke oggend en aand het die voëls ons behoorlik vermaak, van die Knysna Loerie tot die houtkapper. Ons het die plaasstal met die koffiewinkel, heerlike eetgoed, konfyte, ens. ook baie geniet. Ons kan nie wag om in die toekoms weer daar te oornag nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

A little gem in nature. We had a most wonderful, albeit stormy, stay at Natures Way Farmhouse. The accommodation was fantastic and alongside a forest. Unfortunately, the weather didn't play along, so we didn't get to spot a large variety of birds. The farm stall and its restaurant was a great place to eat breakfast. We even stopped there on our way home from further east a few days later.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillipa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderful stay with such friendly and amazing hosts, thank you! We had a wondering stay, the farm is beautiful, and the birding amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Little bit of paradise! Had the most amazing lil holiday with my mom and my 2-year-old daughter. Tranquillity at its best - we all enjoyed it so very much and wished we could stay longer. We will definitely visit again - highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Comfortable, scenic ,quiet. Comfortable stay, great location, convenient farmstall, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmK5HyWMCJiYzvY2FsDLbOu3E8K7B01epKeXkLn50XUsvS5sQ1K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang