Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way Farmhouse

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Natures Way Farmhouse is sowat 9 km vanaf Nature's Valley geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende melkplaas wat deur die familie bestuur word. Die eiendom word omring deur tuine en weivelde en spog met berguitsigte.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde 'n 1 enkelbed het. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die huis spog met 2 stoepe met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste word genooi om die koeie te melk, die diere te geniet, ons natuurlike woud te verken, en by die plaasstalletjie op die perseel rond te snuffel.

Nature's Valley, net 'n entjie se ry weg, bied pragtige strande en staproetes. Die omliggende area is ideaal vir buitemuurse doendinge soos voëlkyk en om die nabygeleë Tsitsikamma Nasionale Park te verken. Natures Way bied 'n perfekte basis om die natuurskoon en besienswaardighede van die streek te ontdek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Juanita D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig gebly, omring met natuurskoon. Ons het heerlik gebly. As jy rustigheid en stilte soek, is hierdie beslis die regte plek. Daar is ook 'n lieflik...
Sien meer
Apr 2024
Simone R
Saam met lewensmaat
5.0
10/10 would visit again! Such a lovely stay - staff are so friendly and helpful. Location is peaceful and well kitted out and in close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Miranda B
Saam met lewensmaat
5.0
Vir 'n werkende plaas was dit stil en rustig. Fantastiese kampeerplek! As ons kampeerplek 'n kledingstuk was, sou dit 'n gewees het. Pragtige groen ku...
Sien meer
Mrt 2024
Dawie S
Saam met lewensmaat
5.0
Klein juweeltjie. Afgesonder, maar naby genoeg aan als. Anne is die perfekte gasvrou. Kommunikasie was uitstekend en die plekkie is perfek vir wat ons...
Sien meer
Feb 2024
Adele G
Gesin met tieners
5.0
A great adventure even with fussy teenagers. What a lovely unexpected gem! Great location, beautiful campsite. Everything you need in o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Natures Way Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmK5HyWMCJiYzvY2FsDLbOu3E8K7B01epKeXkLn50XUsvS5sQ1K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang