Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 304

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alida V
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Ons kon braai, swem of net gesellig kuier op die stoep. Ons het ontsettend lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
Baie dankie vir die mooi review op ons woonstel. Sien uit om julle weer te sien.

Dolly D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ligging is ideaal. See uitsig is pragtig. Swembad in die kompleks is 'n bonus. Die verblyf by Nautica 304 het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
Thanks for your lovely review, Dolly. We look forward to hosting you again in the near future!

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie dankie. Die verblyfseenheid is fantasties. Beste see-uitsigte ooit. Daar is aan alles gedink. Inligting deurvoer en tops. Sal beslis aanbeveel en weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
So bly julle het dit geniet Pieter, sien uit na julle volgende kuier!

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed toegerus en netjies. Die beurtkrag ondersteuningstelsel en lugverkoelers is 'n groot pluspunt. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
Baie dankie vir jou mooi woorde, Sandra. Sien uit om jou weer te verwelkom!

Susan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Gasvrou vriendelik en behulpsaam, vir seker gemaak ons is gemaklik. Heerlik gekuier. Verblyf was baie lekker. Uitsig ongelooflik mooi. Eenheid netjies en gemaklik toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
Baie dankie vir die mooi review. Sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Jonathan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie gemaklik. Ons het regtig baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolyn
Nautica 304
Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb. weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe57ee1c9e61d6e9fed93797c63ddcebccf9b0d4d0ff01ce9ee20bf529d73d10a11681e1decf6348dce536c47cef8785dff3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 De Bakke Street Nautica 304 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171621976201 22.123127145369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang