Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Dit was 'n heerlike wegbreek naweek by Nautilus Gastehuis. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was mooi en alles was daar wat nodig was vir 'n lieflike verblyf. Die ontbyt was fantasties en 'n lus vir die oog. Daar was selfs 'n verrassings verjaarsdag ballon by die ontbyt tafel vir my man se verjaarsdag. Die nice touch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Veilig omgewing. Gerieflik, netjies met heerlike ontbyt. Ons het baie lekker gebly. Wonderlike lugting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great venue, great view, great service and excellent breakfast. Nadia het uitstekende diens gegee, die kombuis personeel was ongelooflik, ontbyt beslis die moeite werd, komplimente aan die kok. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janci D
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige ligging, ruim kamer, alles wat mens nodig het! Ek het baie lekker gebly by Nautilus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Brilliant. Always amazing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Heerlike wegbreek en lekker skoon dorp. Baie oulike plek en goed geleë naby die hoofsentra.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret J
1 nag
5.0
Apr 2023

Perfect location, outstanding accommodation! Very well-appointed and maintained establishment. Excellent position with direct access to the coastal paved walkway and into town. Quiet, with secure parking, and luxury amenities. Loved my brief stay and will return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilmie G
1 nag
5.0
Apr 2023

Wonderlik! Sal beslis weer daar bly. Goeie diens. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine R
1 nag
4.8
Mrt 2023

Excellent High standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Resia S
1 nag
5.0
Okt 2022

Baie tevrede met 'n baie groot kamer. Ek sal Nautilus Guest House aanbeveel - 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang