Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Nautilus Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Great venue, great view, great service and excellent breakfast.

Nadia het uitstekende diens gegee, die kombuis personeel was ongelooflik, ontbyt beslis die moeite werd, komplimente aan die kok. Baie dankie.

Janci D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janci D

Pragtige ligging, ruim kamer, alles wat mens nodig het!

Ek het baie lekker gebly by Nautilus.

Michele S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S

Brilliant.

Always amazing and comfortable.

Piet V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Heerlike wegbreek en lekker skoon dorp.

Baie oulike plek en goed geleë naby die hoofsentra.

Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Perfect location, outstanding accommodation!

Very well-appointed and maintained establishment. Excellent position with direct access to the coastal paved walkway and into town. Quiet, with secure parking, and luxury amenities. Loved my brief stay and will return!

Cilmie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Wonderlik!

Sal beslis weer daar bly. Goeie diens. Heerlike ontbyt.

Christine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R

Excellent

High standard.

Resia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Resia S

Baie tevrede met 'n baie groot kamer.

Ek sal Nautilus Guest House aanbeveel - 5 sterre!

Willem B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Uitstekende waarde vir geld.

Baie beïndruk met personeel. Kamer was baie netjies.

Jan Hendrik R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik R

Vriendelike en behulpsame personeel.

Vriendelike personeel wat uit hulle gaan om jou verblyf 'n plesier te maak. Baie beïndruk met die standaarddiens. Ligging perfek. Alles is stapafstand van jou af, maar ook nie in die hartjie van al die gewoel nie.

Liezl G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl G

Great location and value for money.

Will be back, great location, good breakfast, helpful staff and value for money.

Naomie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomie P

Nadia was vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam.

Ek het nooit gevoel dat dit vir haar moeite was om daar te wees nie. Sy smelt in saam met die rustige omgewing.

Karin P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Was daar vir die Kalfiefees op my eie. Nooit onveilig gevoel nie.

Geen klagtes, ontbyt was uitstekend. Lekker gekuier, sal beslis weer daarheen gaan.

Talita B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Absoluut die moeite en geld werd!

Ons was vriendelik ontvang, hulpvaardig ons kamer gewys en met liefde 'n bespreking vir ons gemaak by 'n restaurant in die omgewing. Baie dankie vir julle prag gastehuis! Julle sal ons beslis weer sien!

Stephanie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

'n Baie goeie keuse.

Daar is amper niks wat kan verbeter nie, en ek se dit nie maklik nie. Die ligging is baie goed. Die kamer is groot en gemaklik, goeie bed & beddegoed, met kamerjassse, koffie/tee. Die perseel is lieflik en loopafstand van alles, met die strandpad op jou deurstoep. Die gasheer is wonderlik en ontbyt is baie goed met vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan om jou tevrede te stel. Ons sal definitief weer hier bly.

Arne B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne B

Een van die beste gastehuise waar ons nog was.

Baie ordentlike en waarde vir geld gastehuis. Ontbyt kan dalk so bietjie opgeknap word. Kamers is 5 ster gehalte. Jacuzzi kan dalk ook so bietjie later in aand oopgehou word, 20:00 is bietjie vroeg vir somer en vakansietyd. Sal vir seker weer hier wil bly.

Ursula S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Die mense was baie gasvry en perseel was super skoon en netjies.

Die mense het ons baie welkom laat voel en ons sal definitief weer hulle besoek. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Wonderlike ervaring gewees.

Johannes V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Vriendelik, stil, skoon en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en het alles baie gerieflik gevind. Goeie ontbyt gehad. Die feit dat 'n mens eers 11:00 moet ontruim is ook 'n bonus. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Raymond O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond O

Stunning en so relaxing!

Hierdie plek is fantasties, almal is vriendelik en so gasvry. Alles is baie netjies en die swembad area was vir ons 'n hoogtepunt - so lekker om daar te lê en ontspan. So rustige atmosfeer. Breakfast was amazing!

L R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
L R

Great!

Everything was in place. A really enjoyable stay. The host, Shane and staff were exceptionally caring and attentive. We only had one draw back which were some vagrants behind the perimeter wall adjacent to the one room, presumably meeting to drink and got rather noisy at night which can be easily solved.

Mandi B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi B

Ons sal beslis weer by Nautilus wil bly.

Die grootste verrassing was dat Nautilus Cottage se agterkant op Marinerylaan, dus direk op die see, oopmaak, en stapafstand van letterlik ALLES is! Ons het twee nagte oorgebly en die pragtige kamer, luukse badkamer, gasvryheid van die personeel en asemrowende uitsig geweldig geniet. Ons het die dorp platgestap en eers weer met vertrektyd die motor gebruik. Ek wens net gastehuise wil bietjie meer konsentreer op beligting waarby jy ook jouself kan sien en kan grimeer, as net om atmosfeer te skep. Neem maar 'n los spieëltjie saam om in die vensterbank neer te sit.

Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang