Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nautilus Guest House is in Hermanus geleë, 'n prentjiemooi dorpie wat wêreldbekend is vir sy prag, walvisse en sjampanje-lug. Die gastehuis bied verblyf in Hermanus met al die nodige vir 'n werklike spesiale tydjie. Die ligging, styl en toewyding van die personeel is van die hoogste standaard om te verseker dat die verblyf aan al jou behoeftes voldoen.

Die bekoorlike grasdak-woning het stylvolle slaapkamers wat ingerig is met satelliet-TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet voor hul 'n luilekker wandeling al langs die kranspaadjie neem tot by die dorpie en ou hawe. Jy kan ook 'n verfrissende swemsessie in die swembad geniet, waar jy na hartelus in volkome privaatheid kan sonbaai. Konferensie-geriewe vir tot 12 afgevaardigdes is ook beskikbaar.

Daar is 'n hele rits doendinge, besienswaardighede en avonture in en om Hermanus waaruit ons gaste genot kan put. Dit sluit in: wêreldgehalte gholfbane en pragtige strande wat baie na aan die gastehuis is. Daar is 'n verskeidenheid gebeurtenisse wat plaasvind regdeur die jaar en restaurante, strande, walviskykplekke, haaihokduik en gholfbane alles in die nabyheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ilse M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was 'n heerlike wegbreek naweek by Nautilus Gastehuis. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was mooi en alles was daar wat nodig wa...
Sien meer
Okt 2024
Retha M
Saam met vriende
5.0
Veilig omgewing. Gerieflik, netjies met heerlike ontbyt. Ons het baie lekker gebly. Wonderlike lugting.
Sep 2024
Jeanette V
Saam met vriende
5.0
Great venue, great view, great service and excellent breakfast. Nadia het uitstekende diens gegee, die kombuis personeel was ongelooflik, ontbyt besli...
Sien meer
Aug 2024
Janci D
5.0
Pragtige ligging, ruim kamer, alles wat mens nodig het! Ek het baie lekker gebly by Nautilus.
Aug 2024
Michele S
Besigheidsreis
5.0
Brilliant. Always amazing and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang