Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Janomi V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Huis weg van huis! Vriendelikste bestuur, lekkerste ontbyt. Personeel was altyd beskikbaar en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shakespeare
Nautilus Guesthouse
Dear Janomi Thank you for the positive review. We are glad to know that you enjoyed your stay with your family at the Nautilus Guesthouse and our staff were helpful to you during your stay. We are looking forward to hosting you again. Regards, Gugu

Rachael Kedibone L
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Guaranteed comfort, tranquility and Zen. I loved everything about the guesthouse. I don't have anything to add or subtract.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Awesome view, amazing food, fantastic host. The Nautilus Guesthouse is an amazing and beautiful place. Its peaceful with really friendly and helpful staff. The owner himself makes you breakfast in the morning. It has amazing views, the perfect location for someone looking to see some dolphins catching some waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2021

Comfortable and pleasant. No secure parking, although a guard was present every night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Neil F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2021

Comfortable and pleasant. Nice sea view. Disappointed with parking, no secured parking facilities although a guard was present every night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Deon E
1 nag
5.0
Okt 2020

Short but pleasant. The reception at Nautilus was very friendly and helpful. Liked the location, close to the beach, although I could not explore this on account of the weather. It was nice to arrive at such a peaceful destination after almost a full day of stressful driving, rained almost non-stop from Cape Town to PE. Would have liked to spend a few more days at Nautilus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Fantastiese verblyf en goeie waarde vir geld. 'n Wonderlike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons verblyf perfek te maak. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Rustig. Baie rustig en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Vriendelike, skoon rustige atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2018

Baie skoon, pragtige gastehuis. Nautilus is 'n pragtige, keurig gemeubileerde en goed toegeruste gastehuis, baie sentraal geleë en is stapafstand van 'n swemstrand. Ontbyt is fantasties en die algemene veiligheid is baie goed, maar daar is ongelukkig net parkering buite in die straat. Ons ontvangs was baie teleurstellend met 'n mis-kommunikasie ten opsigte van ons betaling, en ek het van die bestuur van so 'n pragtige gatehuis verwag om die situasie beter te hanteer, maar ongeag daarvan, sal ons Nautilus weer besoek en ook sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shakespeare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMDcyNTZiLWJhNTQtNGU5Ny04ZDQ5LTI1YzY5MDYwNmQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Nautilus Close Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.851385612703 25.63816931266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang