Nautilus Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is net 500 m van Bluewater-strand af, waar gaste heerlik kan swem, visvang en branderplankry.
Verblyf by Nautilus word aangebied in 6 Luukse kamers en 'n Dakwoonstel. Die slaapkamers is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Al die kamers het privaat ingange, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Dakwoonstel het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Gaste kan in die sonnige leefarea met gedeeltelike uitsigte van Bluewater-strand ontspan en versnaperings van die eerlikheidskroegie geniet. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad en 'n braai-area in.
Troeteldiere word net toegelaat indien reëlings daarvoor voor die tyd met die bestuurder getref is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shakespeare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Nautilus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang