Navine's Homestay
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aylesbury-singel 24, Ottery, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R450 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Navine's Homestay is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en gemeenskaplike selfsorg-verblyf in Ottery, Kaapstad bied. Dit is ideaal vir gaste wat oornagverblyf naby verskeie geriewe in die Suidelike Voorstede soek.
Navine's Homestay bied verblyf in 5 slaapkamers. Elke slaapkamer het 1 of 2 enkelbeddens en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, aparte of en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan en die selfsorgkombuis word gedeel.
Daar is gratis WiFi op die perseel, asook braaigeriewe waar gaste 'n vleisie oor die kole kan gooi. Veilige parkeerplek is agter die afstandbeheerde hek beskikbaar. Navine's Homestay is naby winkels, kitskosrestaurante, die Royal Cape Gholfklub, skole en ander geriewe geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Aylesbury-singel 24, Ottery, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Ottery Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aylesbury-singel 24, Ottery, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap