Ndlovu Safari Lodge
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ndlovu Safari Lodge, Erfdeel 14, Welgevonden Wildreservaat, ., Limpopo
-
Vanaf
R23 260R17 445 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ndlovu Safari Lodge is in die Welgevonden-wildreservaat geleë en bied 'n Afrika-safari-ervaring. Hierdie lodge is op 35 000 hektaar van pragtige natuurskoon en skuil tussen die rivierklowe en berge van die Waterberg-distrik in Limpopo.
Gaste kan tussen 5 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n privaat plonspoel, Nespresso-koffiemasjien, yskassie met gratis voorraad, lugversorging, buitestort en -bad, 'n sitarea met 'n kaggel en gratis WiFi.
Hierdie wildreservaat is malariavry en die tuiste van Afrika se Groot 5. Die lodge het 'n 24 uur-ontvangs, kroeg, sitarea en 'n restaurant op die perseel. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gimnasium en buiteswembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ndlovu Safari Lodge, Erfdeel 14, Welgevonden Wildreservaat, ., Limpopo
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ndlovu Safari Lodge, Erfdeel 14, Welgevonden Wildreservaat, ., Limpopo