Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adri se Akkommodasie

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Lavera Guest House
Vanaf
Vanaf R756
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met stroomdienste.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Neapolitan Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid spog met 'n uitsig oor die welige tuin met meubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar geen skoonmaakmiddels oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar sal wees nie, maar vars handdoeke sal beskikbaar wees.
Spesiale skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Wees asb. bedagsaam en bespaar water en elektrisiteit.
Gebruik asb. die lugversorging spaarsamig en skakel dit af wanneer julle gaan slaap of wanneer julle die kamer verlaat. Moenie die lugversorging gebruik wanneer deure oop is nie.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R756
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenrylaan 40, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245fae8ef8a1a06d0ffa4e1b2e93a4cba0156edd817a828509ee2b4be99233280e75414455c3bed1320e5266d68ea203755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R756 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 40 Glen drive Verwoerdpark 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.270030128079 28.145149568717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang