Nehvey Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marelize V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker voel veilig en vreeslik aangenaam en vriendelik.
Stienie O - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies, veilig, lekkerste bed.
Wendy N - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Louisa B - Des 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf. Uitstekende diens.
Jeanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Henriette V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Phoka M - Des 2022
Algehele gradering
The best.
Dries K - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het lekker oornag.
Anette F - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag of selfs langer.
Andrew W - Des 2020
Algehele gradering
Best value and service.
Lees meerEli V - Nov 2020
Algehele gradering
Alles wat nodig is was daar en vriendelike ontvangs.
Ane T - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Krizelle V - Aug 2020
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang, moeilike dag van reis.
Peter V - Mrt 2020
Algehele gradering
Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Sal weer gaan as ons kan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Corrie B - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon netjies en veilig.
Davida V - Sep 2020
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Siellie E - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Anke B - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nehvey Gastehuis se terugvoer
Naand Anke
Wil net baie dankie se vir jul terugvoering wat Nehvey gastehuis aanbetref. Dit is altyd 'n voorreg om sulke gaste, wat met 'n positiewe gesindheid arriveer, te ontvang.
Yvette Swart
Talita V - Sep 2019
Algehele gradering
Affordable, immaculate, comfortable, no frills accommodation.
Lees meerNehvey Gastehuis se terugvoer
Goeie middag. Baie dankie vir u goeie terug voering i.v.m Nehvey gastehuis. Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang en persoonlik te ontmoet. Hoop om in toekoms weer var u te hoor.
Paul B - Mei 2019
Algehele gradering
Alles en wat nodig is.
Lees meerNehvey Gastehuis se terugvoer
Goeie More. Dit was 'n ongelooflike voorreg om u as gaste te kon ontvang. Baie dankie vir die kompliment oor Nehvey gastehuis. Ons waardeur dit opreg. Yvette Swart
Lydia V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie skoon, moderne en goed toegeruste oornagverblyf vir 2 persone.
Nehvey Gastehuis se terugvoer
Beste Lydia,
Baie dankie vir kompliment. Dit is 'n ongelooflike voorreg om gaste tevrede en gelukkig te stel en te ontmoet.
Gorete,
Nehvey Gastehuis
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang