Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nehvey Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marelize V
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie aangenaam. Yvette was 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker voel veilig en vreeslik aangenaam en vriendelik. Mal daaroor om veilig en voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stienie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Gasvry, netjies, veilig, lekkerste bed. Ja beslis, maar het die verwarmer of elektriese kombers gemis want dis koud in Harrismith.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy N
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2024

Rustig. Lekker gastehuis. Vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Rustige verblyf. Uitstekende diens. Baie dankie. Ons het lekker daar gebly. Baie rustig. Yvette is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Naby aan eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanne G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Gerieflik. Baie vriendelike gasvrou. Heerlik gekuier. Ons honde is met ope arms ontvang. Groot waardering!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Gerieflik. Gerieflik in die sin dat ons 'n dak oor ons koppe gehad het en alles was skoon en werkend, maar dit het nie gelyk soos wat ek op die webwerf gesien het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phoka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

The best. The best venue for groups and family. Yvette is such a great host. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries K
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Ons het lekker oornag. Baie vriendelike gasvrou en personeel. Ons hondjie was ook welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Perfek vir oornag of selfs langer. Ideaal geleë en baie netjiese geriewe. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0323ebd8a8b21e94e8df2f17e5fe1858df31ab6f9332f4199062b75bae8d2c45c96d4bf36116dc74102470d601d1bef674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 39 Kestell Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -28.280323449459 29.13936316967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang