Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nehvey Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nehvey Gastehuis is in Harrismith, in die hartjie van die Oos-Vrystaat, langs die N3 geleë.

Verblyf word in 4 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n badkamer en kombuis.

Al die kamers het gratis WiFi, 'n TV met OpenView, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar en skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe beskikbaar by elke kamer

Harrismith bied verskeie restaurante, sowel as bergfietsry- en staproetes. Nehvey Gastehuis is ook net 19 km van die Sterkfonteindam Natuurreservaat af en 73 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marelize V
5.0
Baie aangenaam. Yvette was 'n uitstekende gasvrou.
Sep 2023
Rika M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker voel veilig en vreeslik aangenaam en vriendelik. Mal daaroor om veilig en voel tuis.
Mrt 2023
Stienie O
Saam met lewensmaat
4.8
Gasvry, netjies, veilig, lekkerste bed. Ja beslis, maar het die verwarmer of elektriese kombers gemis want dis koud in Harrismith.
Jul 2024
Louisa B
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige verblyf. Uitstekende diens. Baie dankie. Ons het lekker daar gebly. Baie rustig. Yvette is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat vo...
Sien meer
Des 2023
Jeanne G
Gesin met klein kinders
4.6
Gerieflik. Baie vriendelike gasvrou. Heerlik gekuier. Ons honde is met ope arms ontvang. Groot waardering!
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Nehvey Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 39, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f0323ebd8a8b21e94e8df2f17e5fe1858df31ab6f9332f4199062b75bae8d2c45c96d4bf36116dc74102470d601d1bef674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 39 Kestell Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -28.280323449459 29.13936316967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang