Neptunis 8
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunis-straat 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Neptunis 8 is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die eiendom is ideaal vir 'n groot gesin of groep wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 12 mense en beskik oor 3 slaapkamers op die grondvloer en 3 kamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Hierdie kamers is op die onderste verdieping geleë. Twee van die kamers op die boonste verdieping het 'n dubbelbed, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort.
Albei verdiepings het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Wasgoedgeriewe is op die grondvloer beskikbaar. Boonop is daar 'n ruim leefarea op elke verdieping, met 'n TV en DStv, asook 'n pooltafel in een van die sitkamers.
Die huis spog met 'n binne- sowel as 'n buitebraai-area, terwyl die dak 'n derde area met uitsigte oor die see bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Neptunis-straat 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunis-straat 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap