11 gaste
3 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Stasie Street, Soutpan, 9356, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Netibed is 'n selfsorghuis teenoor die pad na Truksvy Koffiewinkel in Soutpan. Met die groot voor- en agterstoepe kan 'n mens die pragtige sterrestelsel met 'n glas wyn geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 11 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers sowel as 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Gaste-toilet is ook beskikbaar, sowel as nog 'n stort op die voorstoep met sy eie toilet.
Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die derde slaapkamer bevat 4 enkelbeddens. Die hoofleefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Die eiendom is ideaal om tyd saam met familie en vriende deur te bring. Braaigeriewe is ook op die agterstoep beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Stasie Street, Soutpan, 9356, Vrystaat
- Gaste dink Netibed het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Stasie Street, Soutpan, 9356, Vrystaat
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang