Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Netibed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 5, Soutpan, 9356, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Netibed is 'n selfsorghuis oorkant Truksvy Koffiewinkel in Soutpan. Met die groot voor- en agterstoepe kan gaste die pragtige sterrestelsel met 'n glas wyn geniet.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, asook 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar, asook 'n stort op die voorste stoep met sy eie toilet.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die derde slaapkamer 4 enkelbeddens. Die hoofleefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Braaigeriewe is op die agterstoep beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stasiestraat 5, Soutpan, 9356, Vrystaat
  • Gaste dink Netibed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Soutpan Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 5, Soutpan, 9356, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf329460de74fc60533678ea54dadce52a093da526fd51f21c002829ff158405d72ea26acc3a2fc57224ca89786cc3c84105e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Stasie Street Soutpan 9356 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.721763534998 26.065627966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang