Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Never @ home Kloof Street

Rugsakreisigerslosies
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Slaapsaalkamers
Vanaf
Vanaf R848
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamers bied slaapplek aan 4 gaste en het slaapplek vir beide mans en vroue. Die kamers het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n tee- en koffiestasie, 'n kluis, sleutelkaarttoegang, internasionale USB-laaipunte, beddegoed en handdoeke, 'n werksarea en veilige stoorplek onder die stapelbed in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het geen aandklokreël nie.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly tensy hulle deur 'n volwassene of wettige voog vergesel word nie.
Gaste kan inligting oor 'n wye verskeidenheid toere en avonture in die area op die perseel kry.
Veilige parkeerplek is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Belangrike nota:
Die tarief is vir 1 persoon per bed. Die verblyf sal hul bes doen om gaste wat in groepe bespreek in dieselfde kamer te plaas, maar hulle kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis. Gaste sal nie sonder een van hierdie dokumente kan inklok nie.

Ouderdomsbeleid:
Gaste onder 16 jaar kan slegs in die slaapsaal bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Slaapsaalkamers vir meisies
Vanaf
Vanaf R948
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamers is slegs vir dames en bied slaapplek aan 4 gaste. Die kamers het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n tee- en koffiestasie, 'n kluis, sleutelkaarttoegang, internasionale USB-laaipunte, beddegoed en handdoeke, 'n werksarea en veilige stoorplek onder die stapelbed in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het geen aandklokreël nie.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly tensy hulle deur 'n volwassene of wettige voog vergesel word nie.
Gaste kan inligting oor 'n wye verskeidenheid toere en avonture in die area op die perseel kry.
Veilige parkeerplek is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Belangrike nota:
Die tarief is vir 1 persoon per bed. Die verblyf sal hul bes doen om gaste wat in groepe bespreek in dieselfde kamer te plaas, maar hulle kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis. Gaste sal nie sonder een van hierdie dokumente kan inklok nie.

Ouderdomsbeleid:
Gaste onder 16 jaar kan slegs in die slaapsaal bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
Privaat kamers met berguitsigte
Vanaf
Vanaf R1 573
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Hierdie kamers is apart van die slaapsaal geleë, wat 'n rustiger en ontspannende omgewing verseker. Die kamers spog met 'n berguitsig en het 'n gemaklike koninggrootte-bed. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n tee- en koffiestasie, 'n kluis, kaarttoegang, internasionale USB-laaipunte, beddegoed en handdoeke, 'n werksarea en klerekaste in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het geen aandklokreël nie.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly tensy hulle deur 'n volwassene of wettige voog vergesel word nie.
Gaste kan inligting oor 'n wye verskeidenheid toere en avonture in die area op die perseel kry.
Veilige parkeerplek is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Belangrike nota:
Die tarief is vir 1 persoon per bed. Die verblyf sal hul bes doen om gaste wat in groepe bespreek in dieselfde kamer te plaas, maar hulle kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis. Gaste sal nie sonder een van hierdie dokumente kan inklok nie.

Ouderdomsbeleid:
Gaste onder 16 jaar kan slegs in die slaapsaal bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Privaat kamer met uitsigte oor die stad
Vanaf
Vanaf R1 573
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Hierdie kamers is apart van die slaapsaal geleë, wat 'n rustiger en ontspannende omgewing verseker. Die kamers spog met 'n uitsig oor die stad en het gemaklike enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n tee- en koffiestasie, 'n kluis, kaarttoegang, internasionale USB-laaipunte, beddegoed en handdoeke, 'n werksarea en klerekaste in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf het geen aandklokreël nie.
Geen persoon onder 16 kan in die slaapsaal bly tensy hulle deur 'n volwassene of wettige voog vergesel word nie.
Gaste kan inligting oor 'n wye verskeidenheid toere en avonture in die area op die perseel kry.
Veilige parkeerplek is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Belangrike nota:
Die tarief is vir 1 persoon per bed. Die verblyf sal hul bes doen om gaste wat in groepe bespreek in dieselfde kamer te plaas, maar hulle kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word met inklok vereis. Gaste sal nie sonder een van hierdie dokumente kan inklok nie.

Ouderdomsbeleid:
Gaste onder 16 jaar kan slegs in die slaapsaal bly as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of onverkorte geboortesertifikaat het en deur 'n volwassene vergesel word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R848
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 116 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 73, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27cd00f65966f47157560adb9d1fa52f493bca3e0ce5113f93b1999e22fa456381728f9f2516f39b0d192efd9d9febc7e4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R848 per nag, vir 2 mense 73 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.930040261496 18.41088009112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang