Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Never @ home Kloof Street

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 116 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 73, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R848 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Never @ home Kloofstraat-koshuis is in Kloofstraat in Kaapstad geleë en is binne stapafstand vanaf 'n verskeidenheid parke, restaurante, kroeë, boetieks, kruidenierswinkels en die gewilde Langstraat. Dit is ideaal vir avontuurlustige reisigers en bied gerieflike verblyf met vermaak op die perseel.

Never @ home Kloofstraat bied 'n verskeidenheid kamers vir enkelreisigers, paartjies en vriende. Gaste kan kies tussen 'n reeks privaat en gedeelde slaapsaal-opsies, insluitend slaapsale vir slegs vroue. Die privaat kamers spog met berguitsigte of uitsigte oor die stad en alle kamers, insluitend die slaapsale, het en suite-badkamers met 'n stort.

Die verblyf het verskeie sosiale ruimtes, insluitend 'n tuin, kaggel, buitelug-gimnasium, volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, biblioteek, werksarea en 'n terras met 'n kroeg. Daar is ook 'n geskeduleerde groepaktiwiteit elke dag van die week. Die aktiwiteite sluit joga, buitelug-fliekaande, bring-en-braai-aande, besoeke aan plaaslike markte, groepstaptogte tot bo-op Tafelberg en Leeukop en speletjiesaande in. Sommige aktiwiteite kan addisionele kostes hê, maar al die nodige inligting word voorsien.

Die verblyf bied die perfekte geleentheid om Kaapstad te verken en medereisigers te ontmoet. Gaste kan ook plaaslike trekpleisters verken, wyntoere geniet of saam met pikkewyne swem.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kloofstraat 73, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R848
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R848
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 116 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 73, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27cd00f65966f47157560adb9d1fa52f493bca3e0ce5113f93b1999e22fa456381728f9f2516f39b0d192efd9d9febc7e4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R848 per nag, vir 2 mense 73 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.930040261496 18.41088009112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang