Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newly Renovated Stylish Mallorca

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde geraas na 21:00 nie, daar sal 'n addisionele boete vir enige geraasklagtes wees.
Wees asb. bewus van ape.
Swartsakke moet in die eenhede bly of in die groen dromme by die kompleks geplaas word.
Die skoonmaakfooi is slegs 'n vertrekskoonmaakfooi. Addisionele skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Moet asb. nie die huissleutels binne die woonstel toesluit nie.
Gaste moet asb. vooraf laat weet of hulle 'n sleepwa saambring, want die kompleks moet voor aankoms in kennis gestel word.
Gaste moet enige items self aanvul wanneer dit op is.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen beprekings word vir matriek-rage toegelaat nie.
'n Boete sal geld indien die reëls gebreek word.
Let asb. dat Durban beurtkrag ervaar. Gaste moet asb. die app aflaai om op hoogte van die skedule te bly aangesien dit uurliks kan verander
Die verblyf het nie 'n kragopwekker vir beurtkrag nie, maar batteryligte word voorsien.
Vrseker asb. dat die ligte ingeprop is en laai sodat sodat hulle tydens beurtkrag gebruik kan word.
Gaste moet asb. kragonderbrekings aanmeld sodat dit by die nodige departement kan aangemeld kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 40, Mallorca 6, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6421d05713584f48972d3827b9edfc46da6c37a12bec54b7f9614c79e407916c8e78402a821d302fb3fdb49e7049b066b2bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 40 South Beach Road 6 Mallorca 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -29.678856955844 31.113137351008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang