Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newton Sands Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Niklaas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rustige atmosfeer, sal beslis weer van dienste gebruik maak. Ja, beslis 2 liefdevolle en vriendelike huismense. Mooi stil plekkie en area. Mooi tuin en bome vir lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roddy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Very nice, comfortable, clean, peaceful, well located, easily accessible and very good management. This is a well run and managed B&B. It is well located, easily accessiable, extremely clean, safe, very quiet and peaceful. Parking is also safe and secure which is a must in today's world. Good value for money. Highly recommended. Will definitely use this B&B again when in Port Elizabeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2017

Aangenaam, stil en netjies. Die plek is goed maar die eetplekke rondom is sleg en mens moet ver ry om iets te kry wat op standaard is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kholosa M
1 nag
5.0
Mrt 2016

Had a wonderful stay. I would consider visiting again, great service and such lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochél V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2014

Netjiese kamer, heerlike ontbyt en gasvrye eienaars! Netjies en goed ingerigte kamer, heerlike ontbyt en geleë in 'n rustige woongebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2014

Gemaklik en baie "nice" om na heen te gaan. Het baie lekker gebly, dis 'n plesier om by Newton Sands oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2014

Uitstekende geriewe. Baie dankie. Netjies en absoluut 'n plesier om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2014

Baie lekker gebly, want ons het dadelik tuis gevoel by die gasvrye eienaars. Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2014

Wonderlik! Dit was heerlik. Melanie en Tony is wonderlike mense, sal enige tyd aanbeveel om daar te bly en sien hulle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner T
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2014

Nice and neat Only stayed one night. Staff are friendly and helpful. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTgyNTIxLTBiYmYtNDdjNS04YTMyLTVhMzBiZjhiOTMwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 52 Mangold Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.94524 25.56472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang