Newton Sands Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Newton Sands Guesthouse, 'n 3-ster-gegradeerde instansie, is geleë in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) se sakekern, in die stil woonbuurt Newton Park.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en kombuisie met mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster. Geriewe in die kamer sluit ook 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorger met 'n verhitting- en verkoelingsinstelling in. Elke eenheid bevat ook 'n sekuriteitstelsel en paniekknoppie wat gekoppel is aan gewapende reaksie vir noodgevalle. Een kamer is spesifiek ingerig vir gestremdes, met sagte oprit en parkeerplek beskikbaar.
Gaste kan van die draadlose internetverbinding gebruik maak en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Die eenhede is op 'n volledig ommuurde, elektriese omheinde eiendom geleë wat te alle tye veilige parkeerplek bied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en noord-front stoep, wat uitkyk oor 'n sprankelende swembad en rustige tuin.
Daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel beskikbaar wat gedurende normale werksure werk, behalwe Maandae wanneer dit gesluit is en Saterdae wanneer dit net tot 16h30 oop is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Newton Sands Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newtonpark Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mangold Straat, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang