Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newtondale Self Catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Nomfundo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Newtondale Self Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Avrille P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrille P

All my needs were met.

Central, safe and clean.

Laloshini G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laloshini G

Good value for money.

Nomfundo was extremely helpful with the booking process as we needed changes made but she was always friendly and amenable. The rooms were clean, although the bathroom in our unit was a tad cramped but we only stayed a night so it was quite adequate. It is centrally located so quite close to restaurants etc. which was a bonus. Overall very good value for money.

Ricardo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ricardo V

Het nie oorgebly as gevolg van swak ontvangs.

Die ontvangs is baie swak. Kerriekos word naby ontvangs gekook. Die kombuis area, lepel lê sommer op die tafel. Stoele is onderstebo op tafel. Daar is gesit op die bed. Ek het sommer weer uitgeboek.

Albert B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Uitstekende diens vir billike tarief, sentraal geleë.

Die diens by Newtondale was uitstekend. 5 ster-diens. Ons was 9 in ons groep met 4 kamers. Enige klagtes of as iets verkeerd gegaan het, het die bestuurder onmiddellik probeer oplos. Die bestuurder, Nomfundo, asook die skoonmaakpersoneel is baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hul pad om jou as gas eerste te stel en te help. Alle eenhede word op 'n daaglikse basis gediens, selfs oor naweke. Indien braai-area gebruik was is dit vroeg soggens al skoongemaak, selfs braaihout word voorsien.

Sandro V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandro V

Aangename verblyf. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Goeie kommunikasie ten opsigte van bepreking, bevestiging ensovoorts. Vriendelike diens ontvang. Sal dit beslis kan aanbeveel.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dalene A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene A

Baie lekker en atmosfeer rustig.

Was lekker, skoon en personeel baie behulpsaam.

Eston F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eston F

Pleasant stay away from home.

Definitely recommend Newtondale as accommodation of choice. Beautiful and comfortable rooms. Excellent customer service from Phiwo and staff.

Newtondale Self Catering se terugvoer

Dear Mr Eston Flanagan

We are delighted that you chose Newtondale Self Catering as your place of stay. And we are happy that you had a pleasant stay with us. And we are looking forward to welcoming you for your next visit.

Warm Regards,
Phiwo

Newtondale Self Catering
Monica S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Monica S

'n Goeie nagrus is onmoontlik hier.

Weens die feit dat daar alkohol op die perseel verkoop word, het daar luide musiek tot lank na 02:00 gespeel. Daar was geen manier dat ek en my groep 'n behoorlike nagrus kon kry nie. Die gasvrou was baie hulpvaardig, en die kamers netjies, maar ek sal beslis nie hierdie akkommodasie aanbeveel indien jy opsoek is na 'n rustige wegbreek naweek nie. Ek voel ook dat daar heeltemal te veel mense op so 'n klein perseel geakkommodeer word.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 81, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMjk2ODA2LTg3MWMtNDFmMC1hNTRjLThkNGYwNmFiNzc1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 81 5th Avenue Newton Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.949699777788 25.561113877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang