Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newtondale Self Catering

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.4
Avrille P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

All my needs were met. Central, safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laloshini G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Good value for money. Nomfundo was extremely helpful with the booking process as we needed changes made but she was always friendly and amenable. The rooms were clean, although the bathroom in our unit was a tad cramped but we only stayed a night so it was quite adequate. It is centrally located so quite close to restaurants etc. which was a bonus. Overall very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo V
1 nag Gesin met tieners
1.0
Feb 2022

Het nie oorgebly as gevolg van swak ontvangs. Die ontvangs is baie swak. Kerriekos word naby ontvangs gekook. Die kombuis area, lepel lê sommer op die tafel. Stoele is onderstebo op tafel. Daar is gesit op die bed. Ek het sommer weer uitgeboek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Albert B
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Uitstekende diens vir billike tarief, sentraal geleë. Die diens by Newtondale was uitstekend. 5 ster-diens. Ons was 9 in ons groep met 4 kamers. Enige klagtes of as iets verkeerd gegaan het, het die bestuurder onmiddellik probeer oplos. Die bestuurder, Nomfundo, asook die skoonmaakpersoneel is baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hul pad om jou as gas eerste te stel en te help. Alle eenhede word op 'n daaglikse basis gediens, selfs oor naweke. Indien braai-area gebruik was is dit vroeg soggens al skoongemaak, selfs braaihout word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandro V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2018

Aangename verblyf. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Goeie kommunikasie ten opsigte van bepreking, bevestiging ensovoorts. Vriendelike diens ontvang. Sal dit beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2018

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2017

Baie lekker en atmosfeer rustig. Was lekker, skoon en personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eston F
1 nag
4.0
Mei 2017

Pleasant stay away from home. Definitely recommend Newtondale as accommodation of choice. Beautiful and comfortable rooms. Excellent customer service from Phiwo and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Nomfundo
Newtondale Self Catering
Dear Mr Eston Flanagan We are delighted that you chose Newtondale Self Catering as your place of stay. And we are happy that you had a pleasant stay with us. And we are looking forward to welcoming you for your next visit. Warm Regards, Phiwo

Monica S
1 nag
3.4
Aug 2017

'n Goeie nagrus is onmoontlik hier. Weens die feit dat daar alkohol op die perseel verkoop word, het daar luide musiek tot lank na 02:00 gespeel. Daar was geen manier dat ek en my groep 'n behoorlike nagrus kon kry nie. Die gasvrou was baie hulpvaardig, en die kamers netjies, maar ek sal beslis nie hierdie akkommodasie aanbeveel indien jy opsoek is na 'n rustige wegbreek naweek nie. Ek voel ook dat daar heeltemal te veel mense op so 'n klein perseel geakkommodeer word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Nomfundo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 81, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMjk2ODA2LTg3MWMtNDFmMC1hNTRjLThkNGYwNmFiNzc1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 81 5th Avenue Newton Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.949699777788 25.561113877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang