Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Creek Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Willem P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great value for money. Very beautiful unit on a quiet farm, friendly owners and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Gold Creek Ranch
Dankie. Hoop ons sien julle weer.

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rustige plaas atmosfeer, goeie geriewe en netheid en vriendelike gasvryheid. Die gasvryheid, netjiese mooi huisie en pragtige natuurskoon het vir 'n onvergeetlike naweek gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Heerlik en rustig plaas atmosfeer. Ons kon vrylik rondbeweeg op die plaas. Het die natuurlewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Gold Creek Ranch
Bly dat julle dit geniet het. Altyd lekker om sulke terugvoer te kry.

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtig, gemaklik, huislik. Alles is daar. Steve en Elize is 2 pragtige gasvrye mense en dit voel sommer soos vriende met die wegryslag. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Gold Creek Ranch
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd. Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Baie lekker. Ngombe is goed geleë in 'n pragtige natuurskoon. Elize ons gasvrou was puik en het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Gold Creek Ranch
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer. Baie bly dat julle dit geniet het en lekker gerus het.

Alida V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2019

Ontspannend. Rustige netjiese omgewing. Personeel baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Gold Creek Ranch
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit altyd. Bly dat julle dit geniet het en ons hoop om julle weer te sien.

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

Vyfster luukse ontspanning met uitstekende diens! Die eienaars van Ngombe Lodge het uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ons het heerlik ontspan en sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Gold Creek Ranch
Vir Ngombe Lodge is dit baie belangrik dat ons klante tuis moet voel en dat dit 'n regte plaas ondervinding moet wees. Baie dankie vir die terug voering.

Magda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Fantasties. Baie lekker. Sal baie beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Gold Creek Ranch
Dis wonderlik om sulke ondersteuning en vriendelikheid te kry. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngombe Plaas, Langs die R519, 35,4 km vanaf Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb93478062e629880b5d7e2cc2b9549965b2e50e9d38e7e39005a29e413a522e19a01e14f0f9492a645780c07c69b0e9404a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Ngombe Farm Off the R519 road 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.137531015938 29.335920810699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang