Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Cottage @ Wernich Landgoed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nguni Cottage @ Wernich Landgoed is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n skilderagtige plaas 15 km buite George en net 5 km vanaf Glentana-strand. Die plaas is sentraal vanaf hoofweë, verskeie besienswaardighede en omliggende dorpe geleë en bied 'n uitstekende basis vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Dié oulike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea is het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die huis lei na 'n omheinde stoep met 'n sitarea en lei verder na buitebraaigeriewe met 'n uitsig oor die plaasdam.

Gaste kan besienswaardighede soos Redberry Farm, nabygeleë wynplase, die Garden Route Mall, verskeie plaaslike restaurante met uiteenlopende kookkuns en pragtige strande besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Edelweiss Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f112ec85c70cf07b834fcd9828671c958e469130f742e5965c449fd379c235e32bd2ea43b54e9b0ccdc0ad85c5a6af46ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 227 Buffelsdrift Wernich Landgoed 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0240713 22.3170326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang