Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-straat 3, Bevery Vale, Brommers Plaas, Deel 35, Baberton, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Nguni Rest is in die hartjie van Barberton geleë en bied 'n rustige toevlugsoord met die klanke van die natuur en asemrowende uitsigte. Hierdie bekoorlike kothuis is ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir nog 1 gas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die uitnodigende leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, yskas en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Volledige Engelse/Ierse ontbyt is op versoek beskikbaar.

Buite is daar 'n sprankelende swembad met asemrowende uitsigte en gaste kan die buitelewe met fietsry- en stapgeleenthede verken. Verder is daar ook 'n tuin en braaigeriewe. Vir diegene wat verder wil verken, is die Old Tunnel Walk net 'n entjie se stap ver, terwyl die Barberton Garden of Remembrance en Memorial Gardens slegs 5,8 km vanaf die verblyf is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kruger-straat 3, Bevery Vale, Brommers Plaas, Deel 35, Baberton, 1300, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barberton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-straat 3, Bevery Vale, Brommers Plaas, Deel 35, Baberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1967b329ee31331c6d2553820e57ab0867494e942a69fdb2a062db43f78c3dfe1829087a1d72fee0079157ed12a45e7d46a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 3 mense 3 Bevery Vale of the Brommers Farm Kruger Street Bvery Vale, Brommers Farm, Portion 35 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800231355806 31.045771504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang