Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nibela Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Johan H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Close to nature in the heart of Zululand! Views to die for! And the peace and quite was just what we needed to unwind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Rustig met 'n asemrowende uitsig oor die meer. Ons huisie was baie goed ingerig en toegerus. Die huisie is baie privaat en tussen die plantegroei dat dit voel asof jy in 'n woud is. Die uitsig oor die meer is pragtig. Die etes was baie lekker met 'n groot verskeidenheid om uit te kies. Die personeel was almal so behulpsaam en vriendelik dat ons definitief weer Nibela sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Fantasties. Wat ‘n oulike plek! Love die omgewing en als om dit. Sal dit vir seker meer bemark sodat meer mense dit kan geniet. Absoluut 'n gem in SA. Bly om te hoor daar is 'n opgradering van al die chalets.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2017

Lekker rustige wegbreekplek. Personeel is van die beste wat ek beleef het en laat jou baie spesiaal voel. Toergids ken die ongewing en area weens jare se ondervindig. Gasvryheid is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dream
Nibela Lodge
Geagte Johan, Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Nibela.

Ria H
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2017

Lieflike atmosfeer met vriendelike mense en heeerlike kos Sedert ons bespreking gedoen is het alles baie goed gegaan. Ons is selfs 'n dag voor ons aankoms gekontak om seker te maak dat alles in orde is. Vriendelike ontvangs - mees behulpsame werkers. Die kamers is gemaklik met TV en lugversorging. Moontlike opknapping nodig so hier en daar. Die etes was van uitstaande gehalte!! Vriendelike eienaars. Lekker staproetes, bird viewing ens ens ens. Jammer van die ver grondpad tot by die hoofpad.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Nibela Lodge
Geagte, Ria, Baie dankie vir u posetiewe terugvoer en komplimente oor die staf en kos. Die grondpad probeer ons so goed as moontlik instand hou en gelukkig is dit 'n pragtige omgewing waarin u kan terug sit en afskaal. Hoop om u gou terug te verwelkom by die oord. Vriendelike groete, Nibela.

Retha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2015

Uitstekende ligging! Ons het 'n week in Nibela Lodge gebly. Sjef Cindy het baie kreatiewe en heerlike kos bedien. Die staf was vriendelik en behulpsaam. Die ligging is stunning en baie privaat. Die vierwielmotorfietsrit was definitief die moeite werd. Die Lodge het so bietjie TLC nodig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aldi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2014

Absoluut wonderlik! Ons het gerus, heerlik geëet, gestap en vierwielmotorfietse gery. Die grondpad na die oord is in 'n goeie kondisie en ry maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2014

Stilte, natuurskoon en lekker kos. As jy wil afskakel en rus is hierdie die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dereck J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2013

We had a 5-star quality stay I really did not expect the standard of welcoming, service and accommodation. Extremely delighted! We had a fabulous time! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2013

Sarel en Melanie is duidelik baie goed in beheer van hierdie Lodge. Dit word goed bestuur en daar word goed na gaste se welsyn omgesien. Die Lodge is pragtig weggesteek in die bosse met 'n paar chalets wat 'n ongelooflike uitkyk het oor die meer. Dit voel of 'n mens in Tarzan se wêreld bly met die chalets wat met hout loopplanke aan mekaar verbind is. Die werklike opset is 10 maal beter en mooier as die foto's op die webtuiste! Dis 'n ware rusplek (met baie aksie en aktiwiteit indien jy daarna soek).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R7 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nibela Skiereiland, iSimangaliso Vleilandpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb0ab5a21cf187c202de74024a435997b5cdad3cbea274b00f4e8747c950fd4a94cd2143d02b05de81d2959c7e1f8dae8af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 720 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Nibela Peninsula iSimangaliso Wetlands 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.983448550508 32.428636550904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang