Niemandsland Vlakvark Boskamp
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Niemandsland Vlakvark Boskamp is 'n lieflike selfsorgkamp vir 8 gaste in die bosveld.
Die verblyf bestaan uit 2 chalets, 'n tent, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste chalet is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie en 'n yskas.
Die tweede chalet het 'n dubbelbed en die tent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die 2 eenhede deel die badkamer wat 'n stort het. Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kamp het elektristeit en die groot kombuis het 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word.
Daar is braaigeriewe en 'n swembad met 'n uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sonika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Gaste dink Niemandsland Vlakvark Boskamp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang