Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Oaks Self-catering Accommodation

 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Kothuis 1, 3 ,4 of 6
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 4 kothuise is dubbelverdieping en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Daar is 2 aparte slaapkamers. Een van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer is in die solder met 3 enkelbeddens. Elke kothuis het ook 'n volledige badkamer met 'n stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en TV-kamer met ’n TV met Open View-kanale. Ander geriewe sluit 'n kaggel binne, lugversorging en dakwaaiers in. Daar is binne- en buitebraaigeriewe en gaste het toegang tot WiFi. 'n Gemeenskaplike swembad en waskamer is beskikbaar vir gaste om te benut.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gebruik water en elektrisiteit asseblief baie spaarsamig.
Kothuise sal slegs elke 4 dae skoongemaak word tydens langer besprekings.
Die plaashek is outomaties van binne en buite.
Wees asb. bewus van wild en insekte.
Geen klankstelsels word toegelaat nie.
Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die swembad gedurende die winter gesluit sal wees.
Aangewese rookareas is buite elke kothuis beskikbaar.
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite gebruik of items van een kothuis na 'n ander dra nie.
Gebruik die alarms versigtig.
Uitstaande bedrae moet met of voor aankoms (met die afhaal van die sleutels) betaal word. EFT word verkies, maar daar is kaartfasiliteite beskikbaar indien nodig.
Die gas wat die bespreking gemaak het, sal verantwoordelik gehou word vir die rekening in die geval van breekskade, diefstal of skade aan die eiendom en/of toerusting. (Wanneer groter groepe bespreek word, sal 'n sleutel-/breekskadefooi vereis word.)
Alle gaste wat Nine Oaks-fasiliteite binnegaan en gebruik, doen dit op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Kothuis 2 of 5
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is en die badkamer het 'n bad en stort. Die kothuis het 'n oopplan-eetarea en TV-kamer met ’n TV met Open View-kanale. Geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, plafonwaaiers en lugversorging in. Daar is braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gebruik water en elektrisiteit asseblief baie spaarsamig.
Kothuise sal slegs elke 4 dae skoongemaak word tydens langer besprekings.
Die plaashek is outomaties van binne en buite.
Wees asb. bewus van wild en insekte.
Geen klankstelsels word toegelaat nie.
Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die swembad gedurende die winter gesluit sal wees.
Aangewese rookareas is buite elke kothuis beskikbaar.
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite gebruik of items van een kothuis na 'n ander dra nie.
Gebruik die alarms versigtig.
Uitstaande bedrae moet met of voor aankoms (met die afhaal van die sleutels) betaal word. EFT word verkies, maar daar is kaartfasiliteite beskikbaar indien nodig.
Die gas wat die bespreking gemaak het, sal verantwoordelik gehou word vir die rekening in die geval van breekskade, diefstal of skade aan die eiendom en/of toerusting. (Wanneer groter groepe bespreek word, sal 'n sleutel-/breekskadefooi vereis word.)
Alle gaste wat Nine Oaks-fasiliteite binnegaan en gebruik, doen dit op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Cosy Cabin
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Cosy Cabin bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die leefarea het 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n konveksie-oond en tweeplatgasstoof toegerus. Daar is WiFi, 'n slim-TV, 'n kaggel en 'n braai-area. Die verblyf is onafhamklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n gasgeiser en omsetter.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Gebruik water en elektrisiteit asseblief baie spaarsamig.
Kothuise sal slegs elke 4 dae skoongemaak word tydens langer besprekings.
Die plaashek is outomaties van binne en buite.
Wees asb. bewus van wild en insekte.
Geen klankstelsels word toegelaat nie.
Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die swembad gedurende die winter gesluit sal wees.
Aangewese rookareas is buite elke kothuis beskikbaar.
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite gebruik of items van een kothuis na 'n ander dra nie.
Gebruik die alarms versigtig.
Uitstaande bedrae moet met of voor aankoms (met die afhaal van die sleutels) betaal word. EFT word verkies, maar daar is kaartfasiliteite beskikbaar indien nodig.
Die gas wat die bespreking gemaak het, sal verantwoordelik gehou word vir die rekening in die geval van breekskade, diefstal of skade aan die eiendom en/of toerusting. (Wanneer groter groepe bespreek word, sal 'n sleutel-/breekskadefooi vereis word.)
Alle gaste wat Nine Oaks-fasiliteite binnegaan en gebruik, doen dit op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Plaashuis
Vanaf R5 500
R5 500 R4 950
per nag (plek vir 14)
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis is ten volle toegerus vir selfsorg. Dit bied verblyf aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 'n TV-kamer en eetarea. Daar is 1 volledige badkamer met 'n bad, 2 aparte toilette en 2 aparte storte. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbededns en 'n stapelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die TV-kamer het ook 'n slaapbank. Die huis het ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n leef- en eetarea met ’n TV wat Open View-kanale het. WiFi en lugversorging is in meeste slaapkamers beskikbaar. Waaiers is beskikbaar. Buite is daar braaigeriewe op ’n onderdakstoep, asook ’n gemeenskaplike swembad. Daar is gemeenskaplike wasgoed- en strykgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 14 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gebruik water en elektrisiteit asseblief baie spaarsamig.
Kothuise sal slegs elke 4 dae skoongemaak word tydens langer besprekings.
Die plaashek is outomaties van binne en buite.
Wees asb. bewus van wild en insekte.
Geen klankstelsels word toegelaat nie.
Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die swembad gedurende die winter gesluit sal wees.
Aangewese rookareas is buite elke kothuis beskikbaar.
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite gebruik of items van een kothuis na 'n ander dra nie.
Gebruik die alarms versigtig.
Uitstaande bedrae moet met of voor aankoms (met die afhaal van die sleutels) betaal word. EFT word verkies, maar daar is kaartfasiliteite beskikbaar indien nodig.
Die gas wat die bespreking gemaak het, sal verantwoordelik gehou word vir die rekening in die geval van breekskade, diefstal of skade aan die eiendom en/of toerusting. (Wanneer groter groepe bespreek word, sal 'n sleutel-/breekskadefooi vereis word.)
Alle gaste wat Nine Oaks-fasiliteite binnegaan en gebruik, doen dit op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da8e598624ed9e3e9285f2f40717598ee682caa43d845a49d47a2cad30527f324d693d5629bf5c1ec4e00dcdcc485da66be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.681983366857 18.944627344608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang