Nine Oaks Self-catering Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Huisreëls
Gebruik water en elektrisiteit asseblief baie spaarsamig.
Kothuise sal slegs elke 4 dae skoongemaak word tydens langer besprekings.
Die plaashek is outomaties van binne en buite.
Wees asb. bewus van wild en insekte.
Geen klankstelsels word toegelaat nie.
Alle gaste is welkom om die swembad te gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke. Neem kennis dat die swembad gedurende die winter gesluit sal wees.
Aangewese rookareas is buite elke kothuis beskikbaar.
Jammer, geen troeteldiere word toegelaat nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite gebruik of items van een kothuis na 'n ander dra nie.
Gebruik die alarms versigtig.
Uitstaande bedrae moet met of voor aankoms (met die afhaal van die sleutels) betaal word. EFT word verkies, maar daar is kaartfasiliteite beskikbaar indien nodig.
Die gas wat die bespreking gemaak het, sal verantwoordelik gehou word vir die rekening in die geval van breekskade, diefstal of skade aan die eiendom en/of toerusting. (Wanneer groter groepe bespreek word, sal 'n sleutel-/breekskadefooi vereis word.)
Alle gaste wat Nine Oaks-fasiliteite binnegaan en gebruik, doen dit op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap