Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Oaks Self-catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jerry S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Volgens my drywer was dit 'n ongelooflike ervaring gewees, baie dankie julle. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag Jerry! Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het vir sy verblyf. Dit was 'n plesier om hom by ons te ontvang en hoop ons hom sommer gou weer te sien. Dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit! Vriendelike groete van Nine Oaks!

Christoff S
1 nag
5.0
Aug 2024

Aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Liewe Christoff Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons hoop om jou in die toekoms vir bietjie langer te ontvang. Mag die res van jou reis gevul wees met pragtige veldblomme. Nine Oaks groete!

Lee-ann H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

The best roosterkoek I have had and the people are absolutely amazing. What a beautiful little place and the most friendly people made me and my family feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Good day Lee-ann Thanks for the amazing review. The coffee shop on the premises is definitely a fabulous treat. We hope to see you and the whole family again very soon. Stay warm and safe! Warm regards

Jp H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig en ontspannend. Verblyf is gerieflik, gemaklik en baie lokaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Beste JP Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is bly jy het so lekker by ons gebly. Ons hoop jy kom kuier gou weer by ons. Mooi bly

Zey D
1 nag
5.0
Mei 2024

Gaan weer. Uitstekende plekkie, sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Dankie vir die pragtige resensie Zey. Jou kuier was kort, maar heerlik om jou by ons te ontvang. Tot ons mekaar weer sien, mooi bly. Nine Oaks-groete

Raymond N
1 nag
4.8
Jul 2024

Perfek vir oornag, uit die dorp se gewoel. Baie gerieflik, bly daar is 'n binnebraai. Restaurant op die perseel beteken mens hoef nie in dorp toe te ry nie. Ontbyt was heerlik, en baie billik geprys. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag Raymond! Vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly jy het gebruik gemaak van alles wat die plaas kan bied. Ons sien uit na jou volgende kuier. Warm en vriendelike Nine Oaks-groete

Marguerite H
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Vriendelike, omgee mense. Heerlik gekuier. Baie lekker gebly. Was daar vir 'n troue. Pragtig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was heerlik om julle by ons te ontvang, net jammer dit was so kort. Ons hoop om sommer gou weer te sien, hopelik in warmer weer. Mooi bly! Vriendelike groete

Helmien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier, was net hopeloos te kort! Baie mooi en veilige verblyf, alles en meer wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag Helmien! Dankie vir die pragtige resensie! Ons is net so spyt dat julle kuier so kort was. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien. Vriendelike Nine Oaks - groete

Malcolm F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Very pleasant until the noise. The accommodation suited our requirements. Unfortunately, on the second day of our stay, very noisy neighbours arrived and this certainly spoiled it for us. This is the risk one faces if you stay in close proximity to your neighbours. I would recommend the accommodation to a friend, but would inform them of our experience regarding the noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Good day Malcolm! Thank you for taking the time to review us. It's very unfortunate that you had noisy neighbours. After receiving your message the next morning, I immediately contacted them regarding their noise and reminded them of our rules and regulations. For next time, I would love to book you into one of our new cabins we are building. These cabins will indeed offer a lot more privacy. But for the time being, keep well and stay safe! Nine Oaks-regards

Naline E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Heerlik, sal weer gaan kuier! Ons was 'n groep van 6 vriende en het dit baie geniet. Ons het die Sondag by die restaurant ontbyt geëet wat ook regtig lekker was. Diens was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elsebe
Nine Oaks Self-catering Accommodation
Goeiedag Naline! Dit was so lekker om julle by ons te ontvang. Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar vir julle ondersteuning ook by ons restaurant - ons ontbyte is baie gewild. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike (en baie warm) Nine-Oaks groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsebe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da8e598624ed9e3e9285f2f40717598ee682caa43d845a49d47a2cad30527f324d693d5629bf5c1ec4e00dcdcc485da66be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.681983366857 18.944627344608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang