Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Oaks Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsebe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Nine Oaks Self-catering Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jerry S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Volgens my drywer was dit 'n ongelooflike ervaring gewees, baie dankie julle.

Sien sterre.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Jerry!
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het vir sy verblyf. Dit was 'n plesier om hom by ons te ontvang en hoop ons hom sommer gou weer te sien.
Dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit!

Vriendelike groete van Nine Oaks!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Christoff S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Plek is baie netjies en skoon.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Liewe Christoff

Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons hoop om jou in die toekoms vir bietjie langer te ontvang.
Mag die res van jou reis gevul wees met pragtige veldblomme.

Nine Oaks groete!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Lee-ann H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H

The best roosterkoek I have had and the people are absolutely amazing.

What a beautiful little place and the most friendly people made me and my family feel right at home.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Good day Lee-ann
Thanks for the amazing review. The coffee shop on the premises is definitely a fabulous treat. We hope to see you and the whole family again very soon.
Stay warm and safe!
Warm regards

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Jp H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H

Rustig en ontspannend.

Verblyf is gerieflik, gemaklik en baie lokaal.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Beste JP

Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is bly jy het so lekker by ons gebly.
Ons hoop jy kom kuier gou weer by ons.
Mooi bly

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Zey D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zey D

Gaan weer.

Uitstekende plekkie, sal definitief weer kom kuier.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie Zey. Jou kuier was kort, maar heerlik om jou by ons te ontvang. Tot ons mekaar weer sien, mooi bly. Nine Oaks-groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Raymond N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Perfek vir oornag, uit die dorp se gewoel.

Baie gerieflik, bly daar is 'n binnebraai. Restaurant op die perseel beteken mens hoef nie in dorp toe te ry nie. Ontbyt was heerlik, en baie billik geprys. Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Raymond!

Vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Ons is bly jy het gebruik gemaak van alles wat die plaas kan bied. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Warm en vriendelike Nine Oaks-groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Marguerite H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite H

Vriendelike, omgee mense. Heerlik gekuier.

Baie lekker gebly. Was daar vir 'n troue. Pragtig.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie!
Dit was heerlik om julle by ons te ontvang, net jammer dit was so kort.
Ons hoop om sommer gou weer te sien, hopelik in warmer weer.

Mooi bly!

Vriendelike groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Helmien B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien B

Ons het heerlik gekuier, was net hopeloos te kort!

Baie mooi en veilige verblyf, alles en meer wat mens nodig het.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Helmien!

Dankie vir die pragtige resensie! Ons is net so spyt dat julle kuier so kort was. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Nine Oaks - groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Malcolm F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm F

Very pleasant until the noise.

The accommodation suited our requirements. Unfortunately, on the second day of our stay, very noisy neighbours arrived and this certainly spoiled it for us. This is the risk one faces if you stay in close proximity to your neighbours. I would recommend the accommodation to a friend, but would inform them of our experience regarding the noise.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Good day Malcolm! Thank you for taking the time to review us. It's very unfortunate that you had noisy neighbours. After receiving your message the next morning, I immediately contacted them regarding their noise and reminded them of our rules and regulations. For next time, I would love to book you into one of our new cabins we are building. These cabins will indeed offer a lot more privacy. But for the time being, keep well and stay safe! Nine Oaks-regards

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Naline E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naline E

Heerlik, sal weer gaan kuier!

Ons was 'n groep van 6 vriende en het dit baie geniet. Ons het die Sondag by die restaurant ontbyt geëet wat ook regtig lekker was. Diens was goed.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Naline!
Dit was so lekker om julle by ons te ontvang. Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar vir julle ondersteuning ook by ons restaurant - ons ontbyte is baie gewild.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike (en baie warm) Nine-Oaks groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Strydom N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Strydom N

Die ontvangs is nie al die dae van die week oop nie.

Baie lekker. Goeie ligging en regtig waarde vir geld.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Strydom!

Baie dankie vir die resensie, ons is so bly jy het lekker gebly!
Maandae en Dinsdae is ons fasiliteite toe, maar dan is ons altyd per telefoon beskikbaar (elke outjie kort 'n naweek). Daar is darem reg deur altyd hande op die perseel beskikbaar om te help waar nodig.
Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Nine Oaks-groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Richard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Richard F

Wonderlike gasvrou, aangename verblyf.

Dit was 'n heerlike ou plaashuis om in te kuier en bly. Die enigste klagte is dat daar nie 'n sitkamer in die huis is nie. Ons het baie tuis gevoel en die naweek geniet.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Richard!
Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Ons sal hopelik in die toekoms 'n plan kan maak met 'n lekker sitkamer in die huis. Soos hy nou lyk, is daar egter net nie plek nie. Hou duimvas ons planne werk uit!
Nine Oaks-groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Stefan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Very pleasant.

We only stayed over 1 night and really appreciated the friendly reception and great service received. Would definitely want to return to try their pizzas.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Good day Stefan!

Thank you very much for this great review. You were an absolute joy to have. We would love to see you again and serve you some of our delicious pizzas.

Keep well!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Katinka J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka J

Gerieflik, skoon, vriendelike diens, moderne mooi dekor.

Ons het baie lekker gebly. Die bestuur doen baie moeite om gaste se verblyf gerieflik en gemaklik te maak. Ekstratjies soos 'n welkom-drankie en heerlike beskuit. Pragtige dekor. Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Katinka!

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons doen die ekstratjies met liefde en is so bly dat jy dit opgelet het. Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Ons verkoop die heerlike beskuit uit ons padstal ook.
Hoop om julle gou weer te sien.

Nine Oaks - groete!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Mariëtte C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C

Lekker.

Ons het so lekker gekuier by Nine Oaks Self-catering Accommodation. Oulike huisies, oulik ingerig, als way jy nodig het en baie veilig. Wat my verras het was die koffiewinkel en geskenkwinkel op die perseel. Die lekkerste koppie koffie ooit (ek is 'n koffie snob) en sjoe, baie lekker geëet by die restaurant. My 3 jarige het homself ook gate uit geniet om daar rond te hardloop. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Mariëtte!
Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Die koffiewinkel is baie trots op hulle koffie en ek bederf om elke dag ene te kan geniet.
Ons sien uit na julle kuier in die toekoms.
Nine Oaks groete!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Yolande O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Oulike, rustige oornagplek.

Ons het laat ingeboek en maklik ons plekkie gekry met gasvrou se aanwysings. Plekkie was skoon en gerieflik. Heerlik geslaap.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Yolandé. Hoop om julle in toekoms persoonlik te ontvang. Mooi bly

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Pragtige ligging.

Als was so mooi! En skoon en netjies. Wat 'n pragtige omgewing!

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het om julle oor die naweek te akkommodeer, Heidi. Ons is definitief baie geseënd met ons omgewing.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi loop tot dan.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Kobus R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Hoogs aanbeveel.

Baie netjies en vriendelike diens.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Kobus. Jou personeel is enige tyd weer welkom. Nine Oaks groete.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Antoinette H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H

Vriendelik, gerieflik.

Omdat ek self 'n gastehuiseienaar is, weet ek attention to detail is baie belangrik. Hier is 'n paar punte waaraan aandag gegee kan word. Stof op meubels. Was die badkamermatjie. Glas van die stort op die bad se rand lek water op die vloer. Badkamer se herlaaibare lig werk nie. Een van die bedliggies werk nie. Die eksta kombers van die hoofslaapkamer is stukkend. Dalk kan daar 'n klein gasstofie beskikbaar wees vir die maak van koffie as daar loadshedding is. Ook dalk net kyk na hare in die wasbakgaatjies. Daar was 'n lang haar in die kombuiswasbak. Oor die algemeen het ons lekker gebly. Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Antoinette!
Jou oog op die fynere detail maak verseker vir ons saak.
Ons sal maar altyd sukkel met die bietjie stof oor ons op die plaas gelee is met grondpaaie rondom ons.
As julle deur die loop van julle tydjie aan ons genoem het van die liggies, kon ons dadelik vir julle daaraan aandag gee. Daar is altyd iemand aan diens.
Die gasstofie is verseker ons volgende stop (alhoewel dit ons senuweeagtig maak oor dit 'n brandgevaar is), ons fokus net eers op 'n plan vir die Wi-Fi gedurende beurtkrag. Gelukkig kan ons gaste ook 'n draai maak by ons koffiewinkel/pizzeria en kroeg indien hulle te veel smag na 'n koffie of tee'tjie.
Vir julle volgende kuier, hoop ons om daarop te verbeter.
Mooi loop
Nine Oaks - groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Ruim en netjiese eenheid en alles wat benodig word.

Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Casper. Dit was lekker om jou te ontvang ons hoop om gou weer te sien. Mooi bly

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Suzette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Heerlik, uiters vriendelik en behulpsaam.

Vir u aandag, daar is nogal baie vlieë, soos op 'n plaas. U kan miskien 'n vliegvanger ophang of net Doom in huisies sit. Dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is dankbaar vir jou voorstel. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Mooi bly.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Werner F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F

Dit was baie lekker en waardeer die mense se vriendelikheid.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Grooter as wat ek verwag het.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Werner! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Yolandi C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Heerlikste verblyf!

Mooiste omgewing, ons huisie was skoon en netjies, met alles wat jy kan nodig kry! Ons sal beslis weer hier oorslaap.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Yolandi. Ons is baie bevoorreg met ons pragtige uitsig van die wingerde en berge. Dit was so lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike Nine Oaks groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Priscilla U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla U

Wonderful stay. Great to have restaurant and bar on site.

Need a later check out time, like 11:30 maybe.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the great review Priscilla. It was lovely having you. A later check out time can always be arranged.
Hope to see you again soon!

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Tammy P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy P

Dit was 'n heerlike kuier. Baie dankie aan die bestuurderes vir haar gasvryheid.

Heerlike naweek gehad.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tammy, bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Nine Oaks

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Leswill L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leswill L

Absolutely beautiful.

I will go back anytime.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Great! Many thanks Lesley for the 5 star review. Much appreciated. See you next time.
Greetings. Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Jaco L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Heerlik gekuier.

Was baie lekker by Nine oaks. Baie mooi uitsig oor die Paarl.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Jacobus. Ons is bly om te hoor dat jy dit by ons geniet het. Hoop om gou weer te sien.
Vriendelike Nine Oaks groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Ernst P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst P

Die verblyf was perfek vir my veblyfbehoefte vir my besoek aan die Paarl.

Perfek geleë vir 'n besoek aan die Kaapse Wynlande.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Ek is so bly om te hoor jy het so lekker gebly Ernst. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien, ten spyte van jou rede dié keer.
Vriendelike Nine Oaks-groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Willem P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Plaasblyplek.

Die huisie is geskik vir 5 mense met gemak. Die geriewe is basies en voorsien die gesin wat langer as een nag bly met dit wat nodig is. Daar is nie veel kasspasie vir klere vir die lang-bly-gaste nie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Willem
Dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker kyk of ons meer pakplek kan bied en nog die ruim spasie binne kan behou. Julle was wonderlike gaste en hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charlene O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Oortreflik.

Asemrowend, netjies, pragtige plaasligging. Meer as wat ek verwag het. Vriendelike mense. Enige tyd sal ek beslis weer Nine Oaks Self-catering Accommodation besoek.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Louise B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B

Lekker verblyf vir die hele familie vir 'n troue.

Genoeg slaapplek vir almal, klein en groot.

Wilna C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C

Ons tydjie by Nine Oaks was wonderlik.

Ek sal Nine Oaks vir almal aanbeveel, ons was verras met die netheid van die cottages en die uitsig het ons asems weggeslaan. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir wonderlike dienslewering.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Wilna, julle is enige tyd welkom. Gaste soos u maak dit vir ons die moeite werd. Groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Renier S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Beautiful setting overlooking mountains and valleys.

Good setting, lots of space.

Julie N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N

Definitief waarde vir geld. Skoon, netjies en veilig.

Die kliëntediens was uitstekend. Die kamer was skoon en netjies. Sal definitief weer soontoe gaan.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Julie.Dis altyd lekker om gaste soos julle te akkommodeer.Groete.Nine Oaks span.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Gert V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Het baie lekke gebly, is naby aan die dorp, maar is nie in die dorp nie. Uitsig vanaf die stoep is besonders.

Sien sterre.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Isaac D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac D

Lekker plekkie vir vriende of families.

Sal enige tyd weer gebruik maak van Nine Oaks. Goeie waarde vir geld.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.
Groete, Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Erica C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica C

Aangename verblyf.

Ons het lekker gebly, maar daar is 'n paar dinge wat kan verbeter. Die yskas was te klein vir langtermynverblyf, die yskas het ook nie koud gemaak nie. Die loftkamer was baie warm, sal aanbeveel om daar 'n waaier in te sit. Die lugreëlaar maak nie daar koud nie. Die bank in die leefvertrek kan opgegradeer word, die bankie wat nou daar in is, is baie eenvoudig.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Erica, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons het besef die kroeg yskassies is te klein as dit kom by langtermyn verblyf en het 'n groot kisvrieskas wat julle met graagte kon gebruik het, wat in die was/stryk kamer staan. Jammer julle het nie gevra vir nog vries plek nie. Ons het ook n 'coolerbox' in elke huisie.
Die lugreëllaar is n 18000btu en is geskik vir die huisie se grootte. As julle verstelling reg was sodat die koue lug opblaas na die loft, behoort dit goed te gewerk het. Ons sal egter aandag gee om dalk 'n staan waaier in die boonste verdieping te sit en ook gemakliker banke in die TV vertrek. Baie dankie vir die terugvoering, dit laat ons ruimte vir verbetering toe. Groete

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Coenraad S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad S

Goeie ligging, vriendelike ontvangs, nogal duur.

Die ligging is uitstekend en die bestuurder is baie behulpsaam. Nogal duur en kleinerig, so baie goed vir 'n basis, maar nie noodwendig om tyd daar te spandeer nie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Coenraad.

Julle bespreking was vir 6 gaste teen minder as R300pppn. Ons het groter plekke ook beskikbaar soos in ons advertensie beskryf by Lekkeslaap. Baie dankie dat julle ons plek so netjies agtergelos het en vir julle vriendelikheid.

Groete.
Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Richard N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N

Best views in Paarl, close to the town but it feels like you're in the deep country.

Lots to do nearby and all in close proximity.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Many thanks Richard, you were most welcome.
Jak & Nine Oaks Team.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Janine H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Pragtige uitsig en goedingerigte fasiliteite.

Om by Nine Oaks te bly voel soos om op 'n familievriend se plaas te kuier - ons is baie gemaklik laat voel van die begin af en het die pragtige uitsig vanaf ons grasperk verskriklik geniet. Die huisies was mooi netjies en goed ingerig met basiese geriewe - alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek van die stad af! Die swembad was ook heerlik gewees en ons sal verseker Nine Oaks aanbeveel!

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Janine.
Gaste soos julle is altyd baie welkom en die plekkies is netjies agtergelos.
Kom gerus weer.
Jak.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Rita R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Baie lekker.

Was heeltemal aanvaarbaar. Parkering ook nie 'n probleem nie. Pragtige uitsig.

Christa E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Fantasties!

Die beskuit was besonders lekker.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is meer as welkom.
Lekker tuisgebakte beskuit affie plaas af.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Sharmane M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M

Skoon, netjies en veilig!

Baie dankie vir heerlike verblyf by julle. Alles was skoon en netjies en dit was 'n aangename ervaring. Ek sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel by ander mense.

Sj P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sj P

Baie tevrede en sal dit aanbeveel!

Uitstekende verblyf uit die dorp maar ook in die dorp. Probleem met my motor gehad en hulle was baie tegemoetkomend toe ek nie 10:00 kon ontruim nie.

Kusjka D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kusjka D

Pragtige uitsig, rustig.

Vir 'n paartjie wat alleen wil wegbreek is dit 'n goeie idee, maar daar was niks vir ons kinders om te doen nie. Die swembad was vuil en baie ver weg. Ons het in Laan 1 gebly en die krane in badkamer was nie lekker nie. Daar kan ook gemakliker stoele op die stoep wees.

Zelda S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda S

Meubels in gebrek en matrasse laat veel te wense oor.

Beddegoed oud en nodig om vervang te word. Buiten 'n fantastiese ligging is daar regtig niks om aan te beveel nie. Meubels in sitkamer ontbreek. Die een bank wat daar was kon nie die gewig van twee mense hanteer nie en ons het op kussings op die vloer gesit.

Nine Oaks Self-catering Accommodation se terugvoer

Dit is die eerste keer dat ons ooit so 'n klagte ontvang. Die betrokke kothuisie het 2 slaapkamers en 'n kombuis/eetkamer en kan tot 4 persone akkommodeer. Daar is 'n tafel met 4 stoele, 4 ekstra tuinstoele asook 'n bank in die leefarea. Buite op die stoep is ook 'n bank met 4 sitplekke. Die 3 gaste wat daar tuis was het dus 8 stoele en 'n bank gehad tot hul beskikking. Die ruimte is beperk en daar is beslis nie spasie vir nog meubels nie. Ons bied selfsorg verblyf aan teen 'n baie billike prys. Ons meng nie sommer in met ons gaste nie omdat dit selfsorg geriewe is, maar sal aan enige gas se behoeftes aandag gee as daar iets is wat pla. Die gaste het ons glad nie genader vir enige hulp nie. Ons wil graag alle voornemende gaste verseker dat ons nie ou beddegoed aan gaste voorsien nie.

Nine Oaks Self-catering Accommodation
Louis N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Ons het sommer 'n paar dae langer gebly!

Sien die sterre hieronder.

Theresa J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Dis beslis 'n plekkie wat ek sal aanbeveel vir enigiemand wat rustigheid soek en wil wegkom van die stad se lawaai.

Dit was 'n wonderlike tyd, ons kon maklik strand toe ry of die wynkelders gaan besoek. Saans het ons gebraai of by een van die restaurante wat ook op wynplase geleë is gaan eet. Soggens het ons op die plaas gaan stap en sommer van die druiwe geëet wat aan die wingerde hang. Daar is 'n swembad om te gaan afkoel en 'n wassery op die perseel. Die huisie is goed toegerus, met regtig alles wat ons nodig gehad het. Dit is nie luuks nie, maar alles is pragtig en moeite is gedoen met dekor. Die uitsig is asemrowend, dit is stil veilig en naby aan alles. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand en sal graag weer daar gaan bly.

Abrie K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie K

'n Gemaklike en skoon kuierhuis vir groter groepe, naby aan winkels en hoofroetes.

Die huis en beddegoed was skoon en netjies, en in 'n stil en rustige omgewing. Daar was genoegsame breekware en messe en vurke, maar 'n tekort aan potte en panne vir groter groepe wat self kos wil maak. Ons het lekker gebly en lekker gekuier.

Humphrey F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey F

Very good

A good stay in Paarl.

Elmarie V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Die mooiste Kaapse uitsig vanaf jou voorstoep!

Die plekkies is baie oulik gemeubileer en skoon.

Greta B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Greta B

Dit was lekker maar

Koud en nat. Die kussings het 'n was nodig en die beddegoed is skraps.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da8e598624ed9e3e9285f2f40717598ee682caa43d845a49d47a2cad30527f324d693d5629bf5c1ec4e00dcdcc485da66be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.681983366857 18.944627344608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang