Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Oaks Self-catering Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nine Oaks Self-catering Accommodation is in die noordelike deel van Paarl geleë, op die Agter Paarl-pad net 3,5 km buite die dorp.

Daar is 9 verskillende selfsorg-eenhede wat bestaan uit 6 kleiner eenhede, 2 nuwe cabins en die Plaashuis. Elke eenheid het 'n kombuis, 'n sit-area met 'n TV en braaigeriewe buite. Die kleiner eenhede het vuurherde.

Daar is 'n gemeenskaplike, omheinde swembad. Alle gaste is welkom om dit te gebruik op eie risiko. Bring asb. swemhanddoeke saam. Daar is 'n plaaswinkel, koffiewinkel, pizzeria en 'n kroeg op die perseel (hou asb. in gedagte dat daar funksies by hierdie plekke gehou kan word. In die meeste gevalle is die geriewe beskikbaar vir die publiek).

Voor die pizzeria is daar 'n groot grasperk met 'n speelraam vir kinders.

Nine Oaks Self-catering Accommodation is 56 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 30 km vanaf Stellenbosch, 28 km vanaf Franschoek en 70 km vanaf strande soos Strand, Bloubergstrand en Melkbosstrand. Jy kan ook wêreldbekende gholfbane soos Boschenmeer en Pearl Valley in Paarl vind asook die Polo-landgoed, Val de Vie. Nine Oaks Self-catering Accommodation is naby talle uitstekende restaurante, wynplase en geskiedkundige geboue.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jerry S
Besigheidsreis
5.0
Volgens my drywer was dit 'n ongelooflike ervaring gewees, baie dankie julle. Sien sterre.
Aug 2024
Christoff S
5.0
Aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Plek is baie netjies en skoon.
Aug 2024
Lee-ann H
Saam met vriende
5.0
The best roosterkoek I have had and the people are absolutely amazing. What a beautiful little place and the most friendly people made ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jp H
5.0
Rustig en ontspannend. Verblyf is gerieflik, gemaklik en baie lokaal.
Jul 2024
Zey D
5.0
Gaan weer. Uitstekende plekkie, sal definitief weer kom kuier.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsebe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Oaks Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Noorder-Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da8e598624ed9e3e9285f2f40717598ee682caa43d845a49d47a2cad30527f324d693d5629bf5c1ec4e00dcdcc485da66be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Main Road Northern-Paarl 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.681983366857 18.944627344608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang