Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine On Island

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-marie M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies, veilige en bekostigbare vakansieverblyf. Baie goeie plek om te bly met vakansie. Die gasheer het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Dit is 'n veilige omgewing en binne gerieflike afstand van Hartenbos of Mosselbaai. Die woonstel is super netjies en voorsien jou van enige iets wat jy kan benodig. Baie dankie vir 'n fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Ons het vreeslik lekker gekuier. Kan nie wag om weer hierdie plek te besoek nie! Verblyf was fantasties, modern en baie netjies. So baie moeite was gedoen en verblyf was pragtig! Sekuriteit was goed en ons was baie welkom geheet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Veilig, fantasties en vriendelik. Nine On Island het ons verwagting oortref. Skoon en netjiese verblyf met alles wat jy benodig. Ons vriendelike gasvrou, Ané, was altyd vriendelik en behulpsaam. Ons kom definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ané
Nine On Island
Baie dankie Deon, ons is so bly julle het julle tyd by Nine On Island geniet! Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien uit om julle weer hier in Mosselbaai te verwelkom.

Gawie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Ons het dadelik tuis gevoel in hierdie baie netjiese, skoon en veilige woonstel. Nine on Island is baie naby aan Langeberg Mall en slegs 'n paar km weg van Diaz strand wat ons as gesin se gunsteling swemstrand is. Die woonstel is uitstekend toegerus met wasmasjien, tuimeldroer, skottelgoedwasser, mikrogolf, TV en ingeboude braai. Dit was heerlik om aan die einde van elke dag in die son, na 'n skoon en netjiese woonstel terug te kon keer. Ons verblyf hier was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ané
Nine On Island
Baie dankie, Gawie, ons waardeer dit opreg en dit was ons voorreg om julle as gaste te ontvang! Ons hoop om julle spoedig weer in Mosselbaai te kan verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0af4d93737694f0b97eb7ddeffdda7a66e71afe48f33c364f9e183cdea9eda52e6e37d65ff2671227fd8d3044bde407d773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 10 Ananda Crescent Olive Ridge 9 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.150214366555 22.096252043586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang