Nine On Island
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Nine On Island maak gebruik van koopkrag en 15 eenhede word per dag voorsien; indien meer gebruik word moet gaste dit sal aanvul.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.
Let asb. daarop dat daar trappe is by die eenheid en dit mag moontlik nie geskik wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Aangesien hierdie 'n residensiële kompleks is, is respek vir die eiendom sowel as die bure van belang; en daarom word studente- en matriek besprekings en harde musiek nie toegelaat nie.
Slegs een parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar, ekstra voertuie sal buite die hek moet parkeer.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap