Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine On Island

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nine On Island is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Die woonstel op die eerste verdieping is in 'n sekuriteitskompleks geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die kombuis. Gaste kan hul etes by die ontbytkroeg geniet.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en om na meer kanale te kyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Die sitkamer maak oop op 'n omheinde balkon met braaigeriewe en skuifvensters.

Een skaduparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Nine On Island is 'n nie-rook instansie, en die eenheid maak gebruik van voorafbetaalde elektrisiteit en 15 eenhede per dag word voorsien; gaste moet self aanvul indien nodig.

Nine On Island is 1,5 km vanaf Langeberg Mall wat verskeie winkels en restaurante bied, 4 km vanaf Diaz-strand en Waterpark, en 5 km vanaf Hartenbos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine On Island het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda-singel 10, Olive Ridge 9, Vyf Brakke Fonteinen, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0af4d93737694f0b97eb7ddeffdda7a66e71afe48f33c364f9e183cdea9eda52e6e37d65ff2671227fd8d3044bde407d773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 10 Ananda Crescent Olive Ridge 9 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.150214366555 22.096252043586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang