Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine Palms 223B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard 15, Eenheid 223B Nine Palms-kompleks, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine Palms 223B is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks met rugsteunkrag in Century City. Dit is naby Ratanga Park en is net 'n kort ent se stap vanaf Canal Walk-winkelsentrum.

Hierdie oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV en etenstafel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Nine Palms 223B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lilanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Century Boulevard 15, Eenheid 223B Nine Palms-kompleks, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine Palms 223B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century Boulevard 15, Eenheid 223B Nine Palms-kompleks, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1ca321fee6312ae7822696f1294997d1d6c9c04a373be22b6d7e3e4e01576bb256983aaac3c979123289a97321c6636d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Century Boulevard Unit 223B Nine Palms Complex 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89633099728 18.50756198892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang