Nirvana Houseboat 24 Sleeper
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R16 500 per nag (plek vir 24)
Beskrywing
Nirvana Houseboat 24 Sleeper is in SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Hierdie huisboot bied 'n ware leef-op-die-water-ervaring en spog met 'n asemrowende strandmeeruitsig. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huisboot het slaapplek vir 24 gaste en beskik oor 9 slaapkamers en 4 badkamers. Vyf slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 stapelbeddens. Boonop is daar 2 dubbelslaapbanke vir ekstra slaapplek. Gaste deel 4 badkamers wat elk 'n wasbak, toilet en 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en bied 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge.
Die dek het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n braai-area en 'n see-uitsig.
Parkering is aan die wal, langs die verblyf se tydelike kantore. Dit is 200 m vanaf die jetty.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap