Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nirvana Outpost

Tentekamp
Chopper Tent
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tente het slaapplek vir 4 gaste elk en is ideaal vir rugsakreisigers. Die tente het nie elektriese punte of USB-punte nie. Matrasse en linne kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Running Bear
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dit is 'n teepee-tent van 5 m deursnee met 'n dubbelbed en 1 ekstra matras wat slaapplek bied aan 3 gaste. Verder het die tent 2 gemakstoele, 'n spieëltafel en 'n USB-laaipoort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Little White Dove
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n teepee-tent van 5 m deursnee met 'n dubbelbed en 1 ekstra matras wat slaapplek bied aan 3 gaste. Verder het die tent 2 stoele, 'n spieëltafel en 'n USB-laaipoort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crazy Horse
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n teepee-tent van 5 m deursnee met 2 enkelbeddens en 1 ekstra matras wat slaapplek bied aan 3 gaste. Verder het die tent 2 stoele, 'n spieëltafel en 'n USB-laaipoort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Magical Moon
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dit is 'n teepee-tent van 6 m deursnee met 'n dubbelbed en 2 ekstra matrasse wat slaapplek bied aan 4 gaste. Verder het die tent 'n rusbank, 'n spieëltafel en 'n USB-laaipoort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P165 Currys Postweg, Nirvana Plaas, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fbf3e5c3d815864c61cdb787745024df3591a4342b92a4ea6c5d19e0c9649d1709d69ff439e3f310df1e1b27e71439fa7a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense P165 Currys Post Road Nirvana Farm 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.349297912019 30.119503024125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem