Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Nite Owl

So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Do.
10de10Apr
Vr.
11de11Apr
Sa.
12de12Apr
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Owl 01
Slaapplek vir tot 1 persoon
VOL
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
R450
per eenh.
Owl 02
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
Owl 03
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
Owl 04
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
Owl 1
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
Owl 2
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
Owl 3
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.
R600
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Owl 01
Die kamer is 'n enkelkamer met 'n privaat badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het.
Die kamer het ook sy eie ketel, koppies en is toegerus met 'n mikrogolf en 'n yskassie. Die kamer het ook lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n TV in die kamer vir gaste se gerief. Ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Owl 02
Die kamer is 'n dubbelkamer met 'n privaat stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n TV, lugreëling, yskas en 'n mikrogolf. Verder is daar 'n ketel en koppies met koffie. WiFi is gratis en ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Owl 03
Die kamer is 'n dubbelkamer met 'n privaat stort, wasbak en toilet. Die kamer het lugreëling, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Verder is daar 'n dubbelbed en WiFi is gratis vir gaste.
Owl 04
Die kamer is 'n dubbelkamer met lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, bekers en koffie. Ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Owl 1
Die kamer is 'n dubbelkamer met lugversorging, 'n dubbelbed, privaat stort, toilet en wasbak. WiFi is gratis en ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Owl 2
Die kamer het 'n dubbelbed en privaat toilet, stort en wasbak. Daar is lugversorging, 'n yskassie en 'n mikrogolf. WiFi is gratis en ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Owl 3
Die kamer is toegerus met 'n lugversorger en 'n privaat badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. WiFi is gratis en ontbyt word soggens tussen 07:00 en 08:00 in die kamer bedien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Ontbyt sluit 2 eiers, spek, 2 snye roosterbrood, vrugte en jogurt in. Dit word tussen 07:00 en 08:30 in die kamers bedien.
- Gaste kan hul drankkeuses vooraf deel, en dit sal met aankoms in voorraad wees in die yskassie.
- Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.
- Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Rook word nie in die verblyf toegelaat nie.
- Harde musiek, geraas en ander steurnisse word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-weg 2, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6403076267c1d82a8f4fbe40474e0e68c8a6a33439d4353aa1f7d4b73837e414e784bf848033501b7c1c62193b36b94186a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Jameson Road Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.868371 26.896639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011