Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nite Owl

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-weg 2, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nite Owl bied gerieflike B&B-verblyf naby Koster se middedorp.

Dié gastehuis het meer as een verdieping en het kamers op die grond- en eerste verdieping. Die kamers is elk geskik vir 1 tot 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n enkelbed, dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Toiletware, 2 handdoeke en beddegoed word voorsien.

Verder het elke kamer 'n mikrogolf, yskassie met drankies, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en 'n eetarea. Gaste kan hul drankkeuses vooraf deel, en dit sal met aankoms in voorraad wees in die yskassie. 'n TV is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.

Ontbyt word tussen 07:00 en 08:30 in die kamers bedien, en onderdakparkeerplek word voorsien. Die gastehuis het 'n privaat boorgat, asook 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jameson-weg 2, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Nite Owl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Koster Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-weg 2, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6403076267c1d82a8f4fbe40474e0e68c8a6a33439d4353aa1f7d4b73837e414e784bf848033501b7c1c62193b36b94186a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Jameson Road Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.868371 26.896639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang