Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkomazi Game Reserve

Wildsplaas
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Deluxe Tente
Vanaf
Vanaf R 8 610
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van hierdie ruim, luukse tent-suites is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, 'n Victoriaanse bad, plafonwaaier, privaat kroegie, elektroniese kluis, telefoon waarmee internasionale oproepe gemaak kan word, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het elke suite ook 'n groot kiaat-dek en 'n privaat swembadjie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit. Ontbyt, middagtee, aandete en 2 wildritte daagliks. Sterrekyk - afhanklik van weer, tee, koffie en water, sowel as wildrit-drankies, net plaaslike handelsmerke. Vervoer van en na die verwelkomings-sitarea op vasgetelde tye.

Huisreëls

Die minimum ouderdom is 6 jaar oud.

Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan verander word as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Privaat voertuie word nie op die reservaat toegelaat nie, daarom word gaste van die verwelkomings-sitarea by die Hoof- en Grand Valley-hek, na die lodge vervoer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse Tente
Vanaf
Vanaf R 9 460
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse en ruim tent-suites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, asook 'n Victoriaanse bad buite. Verder is daar 'n plafonwaaier, privaat kroeg-yskassie, elektriese kluis, telefoon wat internasionaal kan bel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites het ook 'n privaat sondek met 'n privaat plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit. Ontbyt, middagtee, aandete en 2 wildritte daagliks. Sterrekyk - afhanklik van weer, tee, koffie en water, sowel as wildrit-drankies, net plaaslike handelsmerke. Vervoer van en na die verwelkomings-sitarea op vasgetelde tye.

Huisreëls

Die minimum ouderdom is 6 jaar oud.

Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan verander word as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Privaat voertuie word nie op die reservaat toegelaat nie, daarom word gaste van die verwelkomings-sitarea by die Hoof- en Grand Valley-hek, na die lodge vervoer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinstente
Vanaf
Vanaf R 10 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim, luukse tent is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, 'n Victoriaanse bad, plafonwaaier, privaat kroegie, elektroniese kluis, telefoon waarmee internasionale oproepe gemaak kan word, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het die suite ook 'n groot kiaat-dek en 'n privaat swembadjie. Die tent kan slegs 2 volwassenes en 2 kinders ouer as 6 jaar huisves.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit. Ontbyt, middagtee, aandete en 2 wildritte daagliks. Sterrekyk - afhanklik van weer, tee, koffie en water, sowel as wildrit-drankies, net plaaslike handelsmerke. Vervoer van en na die verwelkomings-sitarea op vasgetelde tye.

Huisreëls

Die minimum ouderdom is 6 jaar oud.

Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan verander word as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Privaat voertuie word nie op die reservaat toegelaat nie, daarom word gaste van die verwelkomings-sitarea by die Hoof- en Grand Valley-hek, na die lodge vervoer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 610
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkomazi Game Reserve, Tjakastadpad, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9ef736286780d63836e36a3f59bbfb99f534529cc71fc17e2d277935e066d052ae69974578891933e9975e699375a0ef49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 610 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Nkomazi Game Reserve On the Tjakastad Road 1190 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -26.000086057765 30.758537650108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang