No 2 Avignon
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Klein troeteldiere word slegs deur vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Neem asseblief kennis dat die DStv-skottels nie vir Explora-dekodeerders geskik is nie.
Die eenheid word 2 maal per week skoongemaak deur Ivy, die kompleks se skoonmaker. Gaste wat 'n meer gereelde skoonmaakdiens verlang en wat die skottelgoed en die beddens by die diens wil insluit, is welkom om dit te reël (teen ekstra koste).
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crown-weg 5, Avignon 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang