Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 24

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gerswin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Unwind, relax and make fire! If you want to escape from your busy life and just want to switch off, No. 24 is highly recommended. The place has everything you need and it's cosy. I enjoyed the fact that there's no TV. You can just communicate and "connect" with your loved ones. I had a run-in with a baboon that added some excitement in a chilled and tranquil space. I will definitely recommend this to anyone who even thinks of needing a break. We will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle A
Lang verblyf
2.8
Jan 2025

Still en rustig. Heel aangename plek vir 'n kort vakansie. Alhoewel die kliëntediens en netheid van die huis teleurstellend was. Tydens aankoms was daar nog kombuis- en braaigoed wat nie gewas was nie. Die koffiepot was al aan gemuf en die kombuisdrain was beglok. Dit was wel aan Be in Betty's geraporteer, alhoewel hulle nie daarop gereageer het of hulp gestuur het vir die kombuiswasbak nie. Andersins 'n pragtige huisie in 'n aangename area.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
No. 24
Ons is so ongelooflik jammer om te hoor hoe sleg ons deur die krake geval het hier! Ons probeer gewoonlik seker maak dat al ons gaste gelukkig is en dat hulle weer by ons wil bespreek. Die feit dat ons in ons besige hoofseisoen was en daardie Sondagoggend nog ander mense in die huis gehad het wat laat uitgeboek is, is geensins 'n verskoning nie. Ons moes die saak beter hanteer het en sou definitief teruggekom het na jou as jou boodskap nie tussen vele ander weggeraak het nie. Ons wens jy het die vrymoedigheid gehad om ons 'n luitjie te gee of op te volg; ons sou met graagte 'n skoonmaakspan stuur en die koffiepot vervang. Ons is wel bly julle het die huis en area geniet. Gee ons asb. nog 'n kans, ons wil julle graag weer huisves.

Elsabe L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Okay with all the necessary kitchen stuff. Overall it was clean and comfortable. But had issues with hot water for shower and lights. Hot water was resolved the next morning. No lights in bathrooms and rechargeable lamps for it weren't working. The backyard was enclosed; however, my Jack Russell escaped over the wall by the seating area. No outside lights at the front or back doors, so just keep this in mind if you go out for an evening dining out. Also, keep in mind there is no TV and the WiFi there is very slow if you bring your own device.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Heerlik gebraai en die strand stappies met die honde was 'n hoogtepunt! Die huisie is goed ingerig - die kombuis kan doen met 'n paar ekstra items, soos 'n nuwe ketel, 'n aartappelskiller en nuwe sout- en peperpotjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jenny V
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Rustige, goed beplande en toegeruste huis met interessante detail en kuns. Ons het heerlik gekuier. Die huis is naby die strand - stap net in die pad af. Dit is baie netjies en stil. Die beddens is baie gerieflik en daar is pragtige breekware en messegoed. Ons gaan beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Baie lekker gekuier. Die huisie is baie uniek en is vol karakter. Ek sou net se daar moet paar lang glase wees. Daar lek ook water in kamer se dak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jade B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2020

Great eco friendly house. We booked a weekend stay at No. 24 to celebrate our daughter's 1st birthday. Lucille was super friendly and helpful in assisting us with whatever we needed. The house is suitable for a family of 4 with enough space for kids to play. Watch out for baboons though, advisable to keep doors locked and closed during the day. My only complaint was the terrible draft on windy evenings that blows through the 2 rooms. Not great if you have a young baby, but other than that, we had a lovely stay and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 382

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-sirkel 5068, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14bd73c59c05b68142e769fdaef04c082feed032a1beac6d766d60a62fee92e25ae082fe396babece5898ef61bcf5a0d149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 5068 Serruria Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365188856189 18.866147479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang